Training Program

  • stefstian
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
10 Nov 2017 09:03 #213458 by stefstian
Replied by stefstian on topic Training Program
Ok so volgens daai Fat Secret App lyk dinge so:

Fat - 33%
Carbs - 36%
Protein - 31%

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Robbie
  • Senior Member
  • Senior Member
More
10 Nov 2017 09:48 #213461 by Robbie
Replied by Robbie on topic Training Program

stefstian wrote: Ok so volgens daai Fat Secret App lyk dinge so:

Fat - 33%
Carbs - 36%
Protein - 31%


Die carbs en vet is te hoog en die proteine is te laag. Vette en carbs is om energie aan jou liggam te voorsien en as jou liggam dit nie kan verbrand nie sal dit gestoor word as vet om later te gebruik as dit n tekort het. Die idee is om gesonde vette en graankos in jou dieet te kry in n mate om net genoeg energie te verskaf en proteine om spiermassa te behou en te ontwikkel. Jou liggaam sal altyd eerste jou spiere teiken vir energie voor dit jou vetstore gebruik. In jou dieet sien ek nie dat jy genoeg "macronutrients" in neem nie. Vul aan met spinasie of brocoli of brussel sprouts. As jy jou kos kies, kyk na hoe consentrasies proteine +-28g per ete met lae kaloriee. Dis beter om jou aandete in die oggend te eet as jy in n gesin is en jy moet eet wat kry "hahahaha"
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86, stefstian

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Robbie
  • Senior Member
  • Senior Member
More
10 Nov 2017 09:54 #213465 by Robbie
Replied by Robbie on topic Training Program

stefstian wrote: Sal gewone peanuts reg wees of nie?


Sonder sout ja, maar cashews is beter want dit het meer gesonde vette en omega3. Ek stem saam Rooibul om eerder n paar kook eers vir snacks te eet, want dan kry jy proteine in. Ek maak n sousie met low fat greek yogurt, knoffel, olyfolie, suurlemoensap en peper dan eet ek dit soos mayonaise saam die eiers. Eiers raak baie vinnig baie vervelig.
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86, stefstian

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • stefstian
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
15 Nov 2017 08:26 #213566 by stefstian
Replied by stefstian on topic Training Program
Goeie more manne,

Ek wil gou hoor of die in die regte rigting is of nie? My diet vir vandag en elke liewe ander dag:

Ontbyt: All Bran Flakes met 1 tl suiker en melk
Oggend Snack: 3 Gekookte eiers, sonder die geel
Lunch: Tuna/Hoender/Minute Steak Slaai
Middag Snack: 3 Gekookte eiers sonder geel
Aand ete: Hoender fillet met bruin rys en broccoli en blom kool
Deur die dag 2 whey shakes en na oefening nog n shake

Fat: 34%
Carbs: 26%
Protein: 40%

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Robbie
  • Senior Member
  • Senior Member
More
15 Nov 2017 10:08 #213567 by Robbie
Replied by Robbie on topic Training Program

stefstian wrote: Goeie more manne,

Ek wil gou hoor of die in die regte rigting is of nie? My diet vir vandag en elke liewe ander dag:

Ontbyt: (50 gram)All Bran Flakes met 1 tl suiker en melk (+3 eier witte)
Oggend Snack: 3 Gekookte eiers, sonder die geel (+50 gram brocoli)
Lunch: Tuna/Hoender/Minute (200 gram hoeder of steak) Steak Slaai
Middag Snack: 3 Gekookte eiers sonder geel (blikkie tuna & 50g brocoli)
Aand ete: (200g)Hoender fillet met bruin rys en broccoli en blom kool(los koolhidrate in nag, vervang met slaai of brocoli)
[/color]Deur die dag 2 whey shakes en na oefening nog n shake (een shake voor gym 30g proteine en een na gym)

Fat: 34%
Carbs: 26%
Protein: 40%


Hi, kyk maar na die notas op jou dieet, ek weet nie hoekom die vette so hoog is nie, maar probeer dit sny. Vervang kookolie met olyfolie en gebruik in klein mates. Probber koolhidrate soos bruin rys in die dag eet eet nie vir aandete nie.
The following user(s) said Thank You: Hoosain, stefstian

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • stefstian
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Nov 2017 10:19 #213625 by stefstian
Replied by stefstian on topic Training Program
Howzit... Tune Hom soos n Brakpan Petshop Slang... :woohoo:

Just a quick update!

Started off on weight:

115.1 KG's
114.0 KG's
Now on 112.8 KG's

Baie harde werk en ek trap n fiets dat die wiele zing, as hy wel wiele gehad het... LOL

Ek moes vanoggend my belt vir werk, 1 gaatjie kleiner maak, anders is my belt los en dan lyk dit maar hond sleg...

Ek het my cheat dae, verkieslik n Sondag, dan sal ek soos 1 snytjie brood eet met stroop en Peanut botter, en vir my n 500ml Tropica koop... Ek weet dit is baie carbs en suiker en al die slegte goed...

Ek het opgelet ook, ek kan nie meer so baie eet soos ek altyd gedoen het nie... Voel weird om te weet as ek braai het ek tenminste 4 tjoppies geeet, stuk wors en n steak met n braai broodjie, nou stoeie ek met 2 tjoppies en n stuk wors...

Dankie vir julle manne se raad, dit help baie...

Groetnis

Stef

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • stefstian
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Nov 2017 11:08 #213628 by stefstian
Replied by stefstian on topic Training Program
1 Laaste vraag:

Wat dink julle van die 28dae diet?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • OPTRON
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
20 Nov 2017 11:12 #213629 by OPTRON
Replied by OPTRON on topic Training Program

stefstian wrote: 1 Laaste vraag:

Wat dink julle van die 28dae diet?


Wat is 'n 28 dae diet? Jou diet moet 365 dae 'n jaar reg wees as jy resultate soek!!

Sore today, strong tomorrow!!!
The following user(s) said Thank You: Hoosain, stefstian

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • stefstian
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Nov 2017 11:33 #213630 by stefstian
Replied by stefstian on topic Training Program

OPTRON wrote:

stefstian wrote: 1 Laaste vraag:

Wat dink julle van die 28dae diet?


Wat is 'n 28 dae diet? Jou diet moet 365 dae 'n jaar reg wees as jy resultate soek!!


Hoekom ek uitgevra het oor die einste diet, my suster wil op hom gaan, aangesien sy my gym partner is.

Wel ek moet net n spotter kry in die gym vir die free weights, sy is bietjie lig in die broek...

laatdievetval.wordpress.com/category/28-dae-eetplan/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
20 Nov 2017 11:40 #213631 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Training Program

stefstian wrote:

OPTRON wrote:

stefstian wrote: 1 Laaste vraag:

Wat dink julle van die 28dae diet?


Wat is 'n 28 dae diet? Jou diet moet 365 dae 'n jaar reg wees as jy resultate soek!!


Hoekom ek uitgevra het oor die einste diet, my suster wil op hom gaan, aangesien sy my gym partner is.

Wel ek moet net n spotter kry in die gym vir die free weights, sy is bietjie lig in die broek...

laatdievetval.wordpress.com/category/28-dae-eetplan/


Daar was iemand in Bloem wat n jaar terug dieselfde dieet aan my gewys het.

In my opinie is dit n klomp k@k. Jy sal gewig verloor maar dit sal nie gesond wees nie.
Die dame wat dit gebruik het het omtrent 8kg verloor... maar n paar weke later weer opgetel.
The following user(s) said Thank You: OPTRON, Robbie, stefstian

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • stefstian
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
20 Nov 2017 11:44 #213632 by stefstian
Replied by stefstian on topic Training Program

Hoosain wrote:

stefstian wrote:

OPTRON wrote:

stefstian wrote: 1 Laaste vraag:

Wat dink julle van die 28dae diet?


Wat is 'n 28 dae diet? Jou diet moet 365 dae 'n jaar reg wees as jy resultate soek!!


Hoekom ek uitgevra het oor die einste diet, my suster wil op hom gaan, aangesien sy my gym partner is.

Wel ek moet net n spotter kry in die gym vir die free weights, sy is bietjie lig in die broek...

laatdievetval.wordpress.com/category/28-dae-eetplan/


Daar was iemand in Bloem wat n jaar terug dieselfde dieet aan my gewys het.

In my opinie is dit n klomp k@k. Jy sal gewig verloor maar dit sal nie gesond wees nie.
Die dame wat dit gebruik het het omtrent 8kg verloor... maar n paar weke later weer opgetel.


Ag nee wat dan sal ek nie my sus aanbeveel om op hom te gaan nie. Sal eerder haar help met fatsecret app en sy moet maar haar kossies weeg en capture soos ek doen...

Kan nie wag vir vanaand se gym sessie nie, voel soos n skool seun wat vir die 1ste keer gaan vry... LOL

Skouers begin mooi te sny, pens is bq kleiner, sal vanaand mates vat van arms pens en mens....

Wil die naweek vir my darem n ordentlike Fatburner kry, soos daai Supernova. Ek het iewes n botteltjie Oxy Elite, maar het nie goeie reviews gekry van dit nie.

Iemand wat iets kan voorstel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum