Hi almal,
Ek wil graag weet of iemand vir my kan se met hoeveel behoort n ou se test vlakke te klim na
100mg sustanon,150mg,200mg en dan
Indien n ou bv 12 weke gaan op Sustaton 250 met bv 200mg per week met hoeveel behoort my test te klim?
Stats
39 jaar oud
Test na bloed was
20.5
En 320
Thanx