- Posts: 17
- Thank you received: 1
Gratis Raad!
- Winston B
-
Topic Author
- New Member
-
Less
More
19 Jun 2016 13:12 #200659
by Winston B
Gratis Raad! was created by Winston B
:lol: Wel dis nou nie n vraag,net n comment oor iets...
As jy Steroids gebruik,veral testos,maak seker jou vrou gebruik ook!Ek spuit haar elke saterdag tribolin.Laat ek dit so stel: ons sex lewe was laas so awesome toe sy 18 en ek 20 was!(sy 38 en ek 39) Deur die week is dit so 2-3 keer.Maar op n vrydag as daai goed begin inskop,OMG! So 3 keer per dag oor die naweek! Ek moet haar behoorlik in toom hou!LOL!Wel al groei ek niks en sy vorder wel,is DIE 'plus-effek'(newe effek) die moeite werk.BESLIS!!WOW!!

The following user(s) said Thank You: Furk
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Furk
-
- Expert
-
Less
More
- Posts: 2865
- Thank you received: 1525
19 Jun 2016 13:18 #200660
by Furk
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Replied by Furk on topic Gratis Raad!
Haha, ek's bly vir julle! Kan ek vrae wat wat jou vrou vat op die oomblik?
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Winston B
-
Topic Author
- New Member
-
Less
More
- Posts: 17
- Thank you received: 1
19 Jun 2016 13:24 #200661
by Winston B
Replied by Winston B on topic Gratis Raad!
Sy gebruik clenbuterol deur week en af,vrydae,saterdae en sondae,primabolin spuit,1ml per week.Sy kom goed aan haar spiere begin nou mooi deurkom.Ons daai raad van laas oor diet gevolg.Nou dat sy meer cals inkry het sy meer krag en tel sy lekker swaar op.Swaarste sover.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
Less
More
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
20 Jun 2016 09:00 #200669
by Oupa
Replied by Oupa on topic Gratis Raad!
Dont let the girls lift to heavy, they will develop a thick waist which i dont think most want.
The following user(s) said Thank You: oakley
Please Log in or Create an account to join the conversation.