diet - to lose bf

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
03 May 2017 13:12 #209378 by zaber69
diet - to lose bf was created by zaber69
hello almal,

ek werk hard aan my diet sodat ek reg kan wees om regtig te begin sny.
ek het baie navorsing gedoen en prober iets kry wat werk vir my en my liggaam.

wil net weet of dit reg lyk

ek is 33 , weeg nou so 94kg en moet kyk wat my bf is op die oomblik.

ek sny carbs uit vir 2 dae , net 'n oats of all bran voor ek oefen.

so vir 2 dae is die my eet plan.

- 3 boiled eggs
protein shake en 30g unsalted peanuts
- omtrent weer 200 g protein , soos vis of hoender
( snack voor ek gaan gym )
30 g carb (all bran of oats) protein shake
na oefening protein shake
aand ete , weer n protein 200g met soveel groente wat ek wil

dis so 1800 cal 'n dag
- carbs up dag
sal ek presies so bly net 3 carbs eet vir die dag oggend , voor oefening en na oefening wat dan .

sal ek met so eet plan body fat verloor en begin sny?

ek oefen ook elke dag , uur weight training giant set en 20 min cardio.

dankie vir enige hulp , baie excited om goals te achieve kort net regte rigting wil nie my tyd mors met iets nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
03 May 2017 14:22 #209383 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic diet - to lose bf
Hi Zaber.

Welkom.

Gaan na die diet en contest preparation seksie en lees die dieting stickies. Jy sal baie leer.

My RAAD sal wees moenie met die in trap slag 1800calories EET nie did n MOERSE negetief omnin te wees as jy elke dag oefen en nou begin diet. 1800 is die laagste wat meeste ouens ooit sal gaan. Tjom bodybuilders en physique athlete wat extreme diet gaan selde so laag. Jy gaan uitbrand en crash.

Dit sal vir jou baie meer beteken om jou BMR en Calorie benodighede uit te Werk.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
03 May 2017 16:05 #209387 by zaber69
Replied by zaber69 on topic diet - to lose bf
hi rooi bul,

dankie , ek het voorheen 'n eet program gevolg wat omtrent 1200 cal was en het nie resultate gekry nie.
toe werk ek die volgende uit en hoeveel ek moet in kry om te maintain lean mass , as dit reg is?

dit oor sit na pounds toe ( 72 x 2.2 ) 158 pounds
158 x 1.5 -237 g protein ( 948 cal)
158 g carb ( 632 cal)
158 x .5 - 79 g Fat ( 711 cal ) dit gee my dan 'n total van 2291 cal wat ek elke dag moet in kry.

en dan om te sny en vet of bf te verloor moes ek die die carbs sny en na 1800 cal toe gaan.

ek weet ek moet redelik alles 'n kans gee is net bang om iets te prober vir 6 weke en dit werk nie.
dis as ek die carbs sny vir 2 dae en op 3de dag carbs op gaan waar ek dan so 2200 cal toe gaan. ek weet nie hoe anders om bf te verloor op hoe cal nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
03 May 2017 16:09 #209388 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic diet - to lose bf
Is 2200 klaar in n deficit of het jy 2200 as jou maintenance of BMR?

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
03 May 2017 16:22 #209389 by zaber69
Replied by zaber69 on topic diet - to lose bf
hi , soos ek dit uitgewerk het is dit my maintenance.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Furk
  • Expert
  • Expert
More
03 May 2017 17:34 #209391 by Furk
Replied by Furk on topic diet - to lose bf
Sien kommentaar hieronder in rooi getik.

zaber69 wrote: ek sny carbs uit vir 2 dae , net 'n oats of all bran voor ek oefen.
Dan is koolhidrate nie heeltemal uit nie. Wat bedoely jy "2 dae", soos twee dae per week?

so vir 2 dae is die my eet plan.

- 3 boiled eggs
protein shake en 30g unsalted peanuts
Protein drankies is lekker en gemaklik, maar jy kan die drankie + neute vervang met nog heel eiers en/of 'n kombinasie van eier witte en gele. Sê nie een is beter as die ander nie, maar di's vir seker meer eenvoudig om net oor eiers te worry as grondboontjies en whey te beplan.

- omtrent weer 200 g protein , soos vis of hoender
( snack voor ek gaan gym )
30 g carb (all bran of oats) protein shake
As jy jou koolhidrate wil laag hou en net een maaltyd met dit in hê, prioritiseer dit dat jy na oefening eet. Jou spiere gaan beter herstel, en as n geheel sal jou bloedsuiker meer eweredig wees.

na oefening protein shake
aand ete , weer n protein 200g met soveel groente wat ek wil
Groente is awesome. Onthou net om n verskeidenheid te eet. Bly weg van rooi of oranje groente die ete om koolhidrate laag te hou.
dis so 1800 cal 'n dag
- carbs up dag
sal ek presies so bly net 3 carbs eet vir die dag oggend , voor oefening en na oefening wat dan .
Ek het geen idea wat hierdie sin beteken nie.
sal ek met so eet plan body fat verloor en begin sny?

ek oefen ook elke dag , uur weight training giant set en 20 min cardio.
Di's great dat jy baie in die oefening in sit, moet net nie jouself oordryf nie. Gee tyd af van die gym om te herstel. Dit is moontlik om jou liggaam so te ooreis dat hy hoog gestres is en slegte hormone uit skei.


Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Furk
  • Expert
  • Expert
More
03 May 2017 17:42 #209392 by Furk
Replied by Furk on topic diet - to lose bf

zaber69 wrote: ek weet ek moet redelik alles 'n kans gee is net bang om iets te prober vir 6 weke en dit werk nie.
dis as ek die carbs sny vir 2 dae en op 3de dag carbs op gaan waar ek dan so 2200 cal toe gaan. ek weet nie hoe anders om bf te verloor op hoe cal nie?


As jy wil Low Carb, bly low carb. Geen rede om na 2 dae se goeie dieet, koolhidrate te verhoog nie. Jou liggaam het dit plein nie nodig nie. Dalk as jy n langer ruk gaan daarsonder, sal dit n doel hê. Maar vir nou fokus om jou elke dagse eetgewoontes gesond en stabiel te kry. Dink aan langtermyn nou, bou goeie gewoontes en patrone. Later as jy vas sit kan ons meer tegnies raak.

Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
The following user(s) said Thank You: Oupa, Rooi Bul 86, Hoosain

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
03 May 2017 21:42 - 03 May 2017 21:43 #209403 by Oupa
Replied by Oupa on topic diet - to lose bf
Good advice gents

@ zaber69 - As jy shift op jou keyboard inhou en n letter tik, begin jou sinne met n hoofletter. B) :P ;)







:silly:
Last edit: 03 May 2017 21:43 by Oupa.
The following user(s) said Thank You: Furk, Rooi Bul 86, PraetorXII

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
04 May 2017 08:38 #209407 by zaber69
Replied by zaber69 on topic diet - to lose bf
:lol: Ja vergeet oor die hoofletters ha ha.

vir die twee dae eet ek nie carbs nie , maar ja net so 20 of 30 g voor ek oefen om seker te maak ek genoeg krag om goed te gym.

Soos ek verstaan as moet ek op die 3de dag my carbs up , soos om dan 30 g carb oggend , en dan nog 'n carb middag wat dan dit so 70 g carbs vir die dag maak.
En dit moet ek doen sodat my liggaam nie in starvation gaan en spiere te verloor nie.

So moet ek eerder dan heeltemal niks carbs eet nie tot ek my doel bereik en om Body fat te verloor en sny?

Ek al gesien mense praat van die keto diet , is dit dalk beter om te doen om te sny en BF te verloor?

dankie vir al julle manne wat help en raad gee, dit betekin regtig baie meer as wat julle dink :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
23 May 2017 13:15 #209929 by zaber69
Replied by zaber69 on topic diet - to lose bf
manne,

ek wil net se baie dankie vir almal wat my gehelp het , en al die raad.

ek het laas naweek my self gaan toets om te weet presies wat my BF is op die oomblik.

werk hard aan die diet en uit eindelik goeie nuus gekry.

ek my BF gekry na 11 % en lean mass 80 kg.

nou sal ek dink aan wat die beste sal wees om op 'n cycle te begin wat my regtig laat sny en mooi definisie kry om die maag .

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
23 May 2017 13:35 #209933 by Oupa
Replied by Oupa on topic diet - to lose bf
Fokkit jy het 14kg in 3 weke verloor?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
23 May 2017 14:50 #209938 by zaber69
Replied by zaber69 on topic diet - to lose bf
ha ha , ek moet by se dat ek nog heeltyd Januarie se stats gewerk het. en toe besluit om maar dit te gaan toets wou net onder teminste 20 % BF wees om te weet ek kry iets reg
ek het met die Keto diet redelik begin verloor.

nou is dit net vir my om finaal te sny en die ripped maag en lyf te kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum