- Posts: 89
- Thank you received: 20
Gear in Deutschland
- Razorblade88
-
Topic Author
- Premium Member
-
Less
More
16 Mar 2018 11:38 #214948
by Razorblade88
Every morning you have two choices : continue to sleep with your dreams, or get up and chase them......!!!
Gear in Deutschland was created by Razorblade88
Sooooo, More.
Jammer vir die gene wat nie Afrikaans verstaan nie, maar ek voel vanmore ek wil bietjie Afr tik
Ek bly in Duitsland en praat heel dag aldag net Duits of Engels en het weereens vroer in die week besef hoe my Afr verswak toe ek met n vriend Video call. My woordeskat raak minder en die Engelse woorde spring eerste op in my gedagtes as ek aan woorde moet dink, dus soek ek vanmore n verskoning om in Afrikaaans te tik en het n vinnige paar vrae.
So kom ek begin om te se ek is al vir jare deel van die groep, was laaste 2 jaar gereeld op die webtuiste, maar nooit met my login details nie. Ek het al 2 cycles in my lewe gedoen (waarvan ek ook my eie topics gehad het met my vrae, maar meer as 2 jaar terug), ek Gym 4-5keer per week al vir 10+ jare, en ek "diet" nie, my eet gewoontes is al vir jare n leefstyle en ek maintain my gewig en BF dwarsdeur die jaar sonder om te dink. Dus is my kondisie goed. 30jaar oud, 1.91m 94kg, en ek staan tans op 7,8% Bf volgens die toetse van laas week by die Football instituut van Hoffenheim waar n vriend van my werk.
Bloed toetse is ook skoon en als in orde dat ek n slag weer n cycle kan doen oor n maand of drie;)
Soos dit maar werk, bevriend n mens die ander ouens in die gym as jy mekaar elke dag sien, en oor ek reeds nie klein is nie, soek ek altyd die groter ouens om mee saam te oefen, en hulle is gewoontlik die "Juicers"
Dus kan ek tans enige Gear hier kry, maar ken geen van die Labs wat hulle gebruik nie en wil weet of enige van julle dalk name ken van dit wat goed en veilig is hier. Voel net vir my die groep is meer ingelig en veiliger as die "Bro Sience" wat die Duitsers op mekaar toepas as jy vra oor Gear.
Ek het nog nooit, en sal ook nooit belangstel in kompetisies nie, dus voel ek nie ek wil tans sny nie, ek stel ook nie belang om Moster groot te raak nie, ek het n vol 6pack en obliques als is sigbaar. Ek wil wel bietjie op my bene fokus, my quads meer laat groei om meer difinisie te he waneer ek dit nie "flex" nie.
Maar onthou vir my is die sneeu en -10 grade dag temperatuur vir eers verby en raak dit nou sommer hier, dus wil ek ook nie my definisie verloor vir die somer deur n "bulking" cycle te doen nie.
Tans dink ek net aan 12-16 weke Test cycle. Behalwe vir Test, Anavar en Winny het ek nog niks anders gebruik nie ek ken dus net wat ek hier lees oor die ander goed.
Dus eintlik my enigste vraag is, ken iemand Gear in Duitsland, wat is goed en waarvoor ek moet vra. Indien enige een n voorstel het van wat om te gebruik of ander oefen program om my bene nog dikker te kry, maar met definisie, sal dit ook werklik waardeur word.
Dec kom hou ek bietjie vakansie in die Kaap by die Fandamily by die Seeee
En wil dan op my beste lyk, maar nie meer PCT of niks, dat ek n paar brannewyne kan afskiet.
Dankeshön
Tschüss

The topic has been locked.
- Hormonas
-
- Platinum Member
-
Less
More
- Posts: 558
- Thank you received: 420
16 Mar 2018 17:32 #214983
by Hormonas
Replied by Hormonas on topic Gear in Deutschland
Not the greatest Afrikaans speaker but let me answer this bit: "Dus eintlik my enigste vraag is, ken iemand Gear in Duitsland, wat is goed en waarvoor ek moet vra."... you are looking for gear in Germany and for good labs?
You can order high quality stuff online all around Europe so you can try to find a reputable source by searching for reviews of online sources online - I am sure you'll find something. Wont be able to give any more info than that.
You can order high quality stuff online all around Europe so you can try to find a reputable source by searching for reviews of online sources online - I am sure you'll find something. Wont be able to give any more info than that.
The topic has been locked.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
Less
More
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
16 Mar 2018 17:43 #214984
by Rooi Bul 86
It is on you. It always has been...
Replied by Rooi Bul 86 on topic Gear in Deutschland
Bud in Europe Brittish Dragon is apparently still good to go.
I am with Hormonas on ordering on line in the EU but it is a risk. Then again when me and my mates were in the Uk we ordered online from a particular website that is still up and running and supply good quality British Dragon gear but the are known to over charge.
I do not want to risk a ban so I am not going to give you the website name I am going to say though that no it is not the British Dragon website itself....
Also when I ordered from them in the UK I wad young and dumb. I would not do it the same way again if I had a choice.
I am with Hormonas on ordering on line in the EU but it is a risk. Then again when me and my mates were in the Uk we ordered online from a particular website that is still up and running and supply good quality British Dragon gear but the are known to over charge.
I do not want to risk a ban so I am not going to give you the website name I am going to say though that no it is not the British Dragon website itself....
Also when I ordered from them in the UK I wad young and dumb. I would not do it the same way again if I had a choice.
It is on you. It always has been...
The topic has been locked.
- SamZ4000
- Platinum Member
-
Less
More
- Posts: 489
- Thank you received: 207
16 Mar 2018 17:52 #214986
by SamZ4000
Replied by SamZ4000 on topic Gear in Deutschland
Anothr option is to be-friend (the biggest guy in your gym). He will probably give you a headsup in the right direction.
The topic has been locked.