- Posts: 27
- Thank you received: 0
Cycle Help
- stefstian
- Topic Author
- Junior Member
-
So ek is nou al n rukkie hier, gym my gat af, Maandag tot Vrydag en eet soos n masjien..
Ek het bq hulp nodig asseblief?
Ek het al 6kg verloor en so paar cm's, heelwat...
Ek wil n cycle gebruik, ek is net nie seker wat presies nie, het al te veel gehoor dit is goed en dit is sleg en die en daai, julle weet mos hoe dit loop.
Ek is 109kg en 1.79cm lank, het n hardnekkige pens wat net nie wil weg nie. Ek wil nie soos The Rock lyk nie.
Ek wil hoor wat stel julle slim manne voor vir iets wat pens vet bietjie kan laat padgee en die bors mooier vorm en so ook my arms.
Bene is klaar van natuur soos die van The Rock, ons Skepper het seker gemaak ek het van daai genoeg gekry.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Storm T
- New Member
-
- Thank you received: 0
Ek sal se dat iets soos ECA of clenbuterol goed sal werk of anavar as jy 'n biki van 'n hupstoot kort,jy het wel n groot maag wat hart probleme kan beteken.Ek stel voor dat jy eers nog vet verloor en jou bloed laat toets voordat jy op n cycle klim.
Nog n ding,een cycle gaan jou nie The Rock maak nie,n leefstyl van bodybuilding sal dalk.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
Sonder n paar fotos van hoe jy lyk en ook n Ligaamsvet persentasie is dit baie moeilik om te se. Sonder n idee van wat en hoeveel jy eet nog moeiliker. Om te weet hoeveel calories jy n dag nodig het gaan jy nie ver kom nie. As jy jou calorie benodighede en so aan weet deel dit met ons. Onthou altyd hoe meer tegniese persoonlike informasie jy met ons deel hoe makliker vir ons om jou te help om jou doelwitte veilig en effektief te bereik.
It is on you. It always has been...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Storm T
- New Member
-
- Thank you received: 0
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Triton
-
- Elite Member
-
- Posts: 165
- Thank you received: 69
Ek glo nie n cycle of enige van die vet verliese produkte gaan nou werk vir jou nie. Ek was in dieselfde bootjie as jy en het amper alles probeer sonder sukses. Al wat werk is om reg te eet en jou kalorie te sny Ek was op 2500 kalorieë en dit was al wat gewerk het. Jy moet dan aanhou gym ook want dit gee jou die vorm wat jy soek. Soos iemand anders ook genoem het doen bloedtoetse on te kyk waar le jou testosteroon en tyroid vlakke want dit kan n baie groot invloed he.stefstian wrote: Dagse manne,
So ek is nou al n rukkie hier, gym my gat af, Maandag tot Vrydag en eet soos n masjien..
Ek het bq hulp nodig asseblief?
Ek het al 6kg verloor en so paar cm's, heelwat...
Ek wil n cycle gebruik, ek is net nie seker wat presies nie, het al te veel gehoor dit is goed en dit is sleg en die en daai, julle weet mos hoe dit loop.
Ek is 109kg en 1.79cm lank, het n hardnekkige pens wat net nie wil weg nie. Ek wil nie soos The Rock lyk nie.
Ek wil hoor wat stel julle slim manne voor vir iets wat pens vet bietjie kan laat padgee en die bors mooier vorm en so ook my arms.
Bene is klaar van natuur soos die van The Rock, ons Skepper het seker gemaak ek het van daai genoeg gekry.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- stefstian
- Topic Author
- Junior Member
-
- Posts: 27
- Thank you received: 0
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- admin
-
- Administrator
-
- Posts: 5070
- Thank you received: 2547
stefstian wrote: Hoe sit n mens fotos op
www.anabolicsteroids.co.za/forum/11-gene...ictures-on-the-forum
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
stefstian wrote: Hoe sit n mens fotos op
Blok net jou gesig uit en tatoos as jy iets persoonlik upload.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- stefstian
- Topic Author
- Junior Member
-
- Posts: 27
- Thank you received: 0
Wel om meer details te gee:
Etes:
07:00
4 Gebakte eiers
Omega 3
CLA
9:00
200ml Yoghurt met NPL Whey ingemeng (Baie vullend)
11:00
Hoender Slaai (Wit vleis, tamatie, blare, gherkins, uie, wortel en gewone Honey en Mustard knorr sous
Bacon Slaai met dieselfde groenegeid in
Tuna slaai met dieselfde groenegeid in
13:00
4 eiers gebak
tussen deur sal ek aan peanuts snack en appels met n piesang of so
17:00
NPL Pre Workout 300ml
GYM vir so uur na n uur en 15 min, ek werk 20 min cardio in waarvan ek fiets trap dat die sweet spat.
na Gym is dit weer 200ml NPL Whey
19:00
Aan ete, rooi vleis, of vis of hoender met groente, geen aartappels en ek sal basmati wit rus gebruik.
Groente wat ek in kry is brocolli en blom kool, patats, opgekookte boontjies met gemaalde swart pepper en kaas.
Ek drink so 3L water per dag.
Hemp size is XL
Broek is 34cm
Ek is 1.79m lank en weeg so 109kg, ek het afgekom van 115kg af en n klomp cm's al verloor.
Ek roteer my vis, vleis en hoender.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
It is on you. It always has been...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- stefstian
- Topic Author
- Junior Member
-
- Posts: 27
- Thank you received: 0
Hoender kyk ek na so 200g hoender
Vis ook so 200g vis
Gewig van groente is so pap bakkie vol groente
Stysel sal weer eenskep basmati rys wees