Bulk stack

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
04 Apr 2018 15:03 #215318 by zaber69
Bulk stack was created by zaber69
Middag Manne,

ek het eintlik 2 vrae op die een subject , sorry as ek nie mag nie.
Het laaste 2 jaar nou begin met steriods en het meeste die Ciccone gebruik , maar gevind ek het na die cycle vinnig size verloor miskien iets verkeerd gedoen ek weet nie.
Ek is 184cm 92kg en was so 11% bf wat ek my gat af gesukkel het om minder te kry.
So het nou besluit ek sal maar probeer eers bulk :)
Ek gaan nou so bulking stack vat
- HD nandroject (300mg) 10Ml
- HD Labs Supertest (500mg) 10ml
- Starke Anapolan (55mg)
Saam dit vat ek ook dan Milk thistle en gaan GHRP6 gebruik na die tyd.

Dink julle ek sal watokal size ek kry verloor? ;)

Dan wil ek gou ook hoor my vrou het ek Clen en anavar gekry want sy wil bietjie meer sny.
Ook 37 164cm en Bodyfat 15%
Wil die Clen gebruik so half uur voor sy oefen , en dit is so 17:00 wanneer moet sy die Anavar vat of is die beste tyd 10mg 'n dag as sy oefen

Dankie Manne,
ek al so baie geleer by julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • SamZ4000
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
04 Apr 2018 15:22 - 04 Apr 2018 15:25 #215321 by SamZ4000
Replied by SamZ4000 on topic Bulk stack
Hey there. Im using google translate to read your post so bear with me if i miss something.

Your last cycle you said you lost size? Brand you used was Ciccone.
I had one client change from pgw to Ciccone cause it was cheap. Just say his now back on pgw. For that same reason. And he keep it everything the same. However i got 2 other guys using Ciccone who says its 100s.

Did you run pct on your last Ciccone cycle? And how was your diet like

Your cycle looks fine to me. Just make sure you have caber in that cycle. (Because of deca and naps)

On your wife

Look at the sample section theres a nice female cycle there for her
Last edit: 04 Apr 2018 15:25 by SamZ4000.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
04 Apr 2018 15:46 #215328 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
Jy eet te min dis hoekom jy size verloor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
04 Apr 2018 15:58 #215330 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Bulk stack
wow... die man het nog nie eers dieet gepraat nie lol.

Ek dink dit is ons volgende vraag. Hoe lyk jou dieet? Meskien is dit dieet of dit kan PCT wees as jy nie PCT gedoen het nie. Of selfs die PCT te vroeg begin het

Dieselfde met jou vrou, beskryf haar dieet dan kan ons kyk of dinge verander kan word voor ons na clen of anavar toe spring.
The following user(s) said Thank You: Oupa, Rooi Bul 86, Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
04 Apr 2018 16:03 - 04 Apr 2018 16:09 #215331 by zaber69
Replied by zaber69 on topic Bulk stack
Hi Samz,

Yes used PCT after my last cycle.
Look i don't want to put any brands down , as i think some just works for some and others it doesn't
I never really thought about it until one guy from my gym started saying or mentioned he used Ciccone and lost allot of size after the cycle and did not lose so much size with other brands.
I'v done a bit of research and allot of positives from HD so im giving it a go.
Ok blonde moment what is CABER?

@ Storm T,

Toe ek op my vorige cylce was het ek op my LM my BMR gewerk en geincrease om size op te tel wat ek wel het.
Maar toe ek begin cut en in calorie deficit gaan het ek baie verloor. En verstaan mens gaan verloor maar nie so baie nie.

I worked of 1.5g Protein per pound 1G carb and 0.5g fat. ( for cutting ) (bulk 2g ppound 1.5g pp carb )
Currently my diet is as i have not started my cycle as yet
breakfast - 50G oats , 50ML Liqued egg white
Snack - 100g tuna , mayo light about 1 spoon
Lunch - 200g Beef 100 g carbs
Dinner - 200g chicken breast 100g mixed vegetables ( as i train late )
Snack -Evolve muscle growth protein shake ( as this i find the only shake what fills me up and good combination of carb and protein )398 calories

thinking of adding in another dose of this when i start the cycle and more egg whites cheapest to get calories up and maybe brown rice with the tuna as well.
Last edit: 04 Apr 2018 16:09 by zaber69. Reason: forgot to mention something

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
04 Apr 2018 16:14 #215334 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
Cabergoline of Dostinix,help vir prolactin sides, gekoppel
aan 19nors(Deca en Tren).Gewone arimidex en aromasin help nie vir die gyno wat gepaart gaan met deca en anapolon nie.Onthou net jy vat deca en anaps wat albei BAIE water retensie veroorsaak so jy gaan tien teen een weer baie "gains" verloor na jou pct.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • SamZ4000
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
04 Apr 2018 16:19 #215335 by SamZ4000
Replied by SamZ4000 on topic Bulk stack
Cabergoline brand name dostinex. Lets get back to the topic. For me and many others i know, have proven Ciccone is questionable.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
04 Apr 2018 16:22 #215336 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
HD is good to go.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
05 Apr 2018 11:43 #215355 by zaber69
Replied by zaber69 on topic Bulk stack
Dankie manne,

Ok Storm jy se ek gaan weer my "gains " verloor
ek stoot my calories op met so 500 calories vir die bulking cycle en moet die PCT presies reg gebruik.
Dis hoekom ek ook GHRP6 het vir na my cycle om hopenlik nie te veel verloor nie.
So my vraag is as ek nou wil bulk en bietjie size wil optel voor ek begin cut bietjie later.
Hoe kan ek keer om nie regtig "gains" te verloor nie?
ek weet mens doen so bietjie met 'n cut cycle later en dis hoekom die protein belangrik is.
Het gelees oor die Caber en sien dit is redelik moeilik om te kry en nogals pricy , enige ander opsie vir die water detention?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
05 Apr 2018 11:58 #215356 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Bulk stack
Persoonlik verkies ek om eers te cut en dan n lean bulk te doen. As jy die regte cycle doen vir die lean bulk verloor jy ook nie te veel "gains" nie en jou BF bly laag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
05 Apr 2018 12:58 #215357 by zaber69
Replied by zaber69 on topic Bulk stack
Hi Hoosain,

Ja ek stem 100 % dis hoekom ek laas jaar hard gewerk het en my BF gekry het tot 11%.
So wil nou bulk en wie wil nie eerder Lean mass kry nie ne.
Wat stel jy voor om eerder te lean bulk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
05 Apr 2018 13:13 #215358 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Bulk stack
Pump het n cycle op die forum onder die sample cycles.

www.anabolicsteroids.co.za/sample-cycles/26-cycle-4

Primo kan duur wees. Jy kan seker equipoise ook gebruik in plek van die primo. Al probleem met equi is die eetlus wat dit veroorsaak. Ek het nie self dit gebruik nie, maar volgens n paar mense is dit moeilik om te beheer.
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
05 Apr 2018 13:14 #215359 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
Equipoise,primo,tren en tot Deca is goed vir lean bulk.Hang af hoeveel geld jy bereid is om te spandeer op jou cycle.Caber is nie so moeilik om te kry nie,jy moet net weet waar om te soek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
05 Apr 2018 13:18 #215360 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Bulk stack
Ek hou ook van die NNP en test enanthate idee, met anavar in die eerste 6 weke van die cycle en dan winstrol die laaste 4 weke. N paar mense se mens kan die NNP gebruik vir n lean mass cycle.

Dit sal my volgende cycle wees, maar dit is meer mass as lean. Dieet moet skoon wees om dit te gebruik vir lean mass.

Hoeveel cycles het jy al gedoen? En wat het jy gebruik in daardie cycles?
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
05 Apr 2018 13:22 #215361 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Bulk stack

Storm T wrote: Equipoise,primo,tren en tot Deca is goed vir lean bulk.Hang af hoeveel geld jy bereid is om te spandeer op jou cycle.Caber is nie so moeilik om te kry nie,jy moet net weet waar om te soek.


Tren is seker een van die beste. Toe ek sien hy praat van sy vrou toe besluit ek dat ek nie tren sou aanbeveel nie aangesien dit probleme kan veroorsaak.

As hy al tren gebruik het sal ek definitief tren ace, test prop en masteron cycle aanbeveel het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
05 Apr 2018 14:12 #215363 by zaber69
Replied by zaber69 on topic Bulk stack
ek nog nooit tren gebruik nie , gedink om na die bulk cycle oor te gaan as ek begin cut.
my vorige cycle was Test prop met winstrol, het EQ gebruik saam 'n Test E en Prop met masteron
maar dit was alles ciccone gewees.

my dieet op die bulk cycle wil ek redelik bly dat ek nie te veel bf op tel nie ,meer my protein op stoot en so bietjie meer carbs soos brein rys en soet patats in bring om die calories meer te maak.

vrou is in calorie deficit nog net Clen en Anavar gebruik. Maar sy dit elke oggend gedrink en gedink sy moet dit miskien gebruik voor oefening , maar net bang sy slaap nie met die Clen as sy 17:00 oefen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
05 Apr 2018 14:52 #215364 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
Tren ace en test e of p werk lekker.HD het supercut mix wat befok werk en ook n tren blend,maar ek stel tren ace voor as dit jou eerste tren cycle is.

Tren laat jou bou in n deficit.

So wil jy lean bulk of net bulk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
05 Apr 2018 16:08 #215368 by zaber69
Replied by zaber69 on topic Bulk stack
Hi Storm T,

Ek het nogals gedink om na die bulk cycle om die HD supercut te gebruik.
My plan was om Lean te bulk.
Ek het nou my bulk cycle gekry so sal kyk hoe dit loop , en gehoop dit sal redelik goed bulk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Xtreme
  • Premium Member
  • Premium Member
More
05 Apr 2018 22:32 #215373 by Xtreme
Replied by Xtreme on topic Bulk stack
Om jou size te hou na cycle is bja moeilik. Ons ligaam is nie gemaak om die size te dra as jou hormone af kom nie.
Daars net 2 ways as jy wil groot bly.
-Blast en cruise (basies nooit af kom nie)
-HGH reg deer die jaar te gebruik terwyl jy cycle.
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
06 Apr 2018 07:22 - 06 Apr 2018 07:26 #215376 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Bulk stack
MK677 help ook om size te hou as jy afkom en jy kan lank op MK677 bly dit jaag jou Natural HGH op en IGF1.

Daar is nog twee meganismes wat jou lyf gebruik om in Hypertrophy te bly maar hulle werk hand in hand jy moet die spiere genoeg stimulis gee met weights en metabolic stress om jou lyf te oortuig om die spier te hou en dan moet jy genoeg kwaliteit calories inneem om daai size te voed IE jou nuwe maintenance vir jou nuwe size en aktiwiteit vlak. Onthou die menslike ligaam werk op die use it or lose it systeem as hy iets nie nodig het nie stop hy dit want oorlewing is belangriker vir jou as organisme volgens jou lyf so die calorie moet genoeg en hoe kwaliteit wees en jou tyd in die gym ook intens jaag die pump en rus kort tussen sets en gebruik streng form ao swaar as jy kan moenie form en postuur opoffer vir swaar ego lifting nie.

Zaber vir jou Vrou sal ek se moenie Clen laat neem nie sy gaan nie slaap nie tjom nie later as lunch nie onthou Clen het n baie lang half life 30 ure tot 38 ure so of sy nou als in die oggend vat of een tab oggend en een tab met middag ete wat beter sal wees want as jy als op een slag vat kan dit erg raak. Anavar sal ek se vat 5mg oggend en 5mg n uur voor gym in middag moenie oor 10mg gaan nie as sy nie gaan kompetiesie doen nie en hou haar tyd op n mag van 7 weke.

It is on you. It always has been...
Last edit: 06 Apr 2018 07:26 by Rooi Bul 86.
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
06 Apr 2018 08:38 - 06 Apr 2018 08:44 #215378 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
Ek stem saam RooiBul,en wat ek sal by se is dat na cycle en tydens PCT moet jy meer as maintenance eet.Ek het hierdie uit gevind na my eerste cycle toe ek in basies 4 weke meeste van my gains verloor het.Tweede cycle het ek egter meer geeet,toe het ek agter gekom wat my fout was die eerste keer.

Dis onrealisties om te verwag dat jy al die water/glycogen gaan behou wat jy gehad het terwyl jy op sous was.Peptides soos IGF/HGH en simpel goed soos creatine/glutamine help ook om jou gains te behou.

Na cycle=Calories hoog,Train swaar en baie compound oefeninge,minder reps(Daars baie mense in die gym wat jou sal spot) en maak seker om reg na training whey te vat of iets te eet wat die protein en carbs terug in jou liggaam sit.

MK667 werk great na n cycle.LGD4033 en GW501516 stack werk ook goed na cycle omdat dit jou sal help om met die selfde intesiteit te gym en die LGD sal jou laat bou.LGD4033 is net n klein bietjie supressive.
Jou vrou kan probeer om clen 2 dae aan en 1 dag af te vat.Clen het n lang half life.Sy kan ook Zaditen in gooi wat sal help met haar cutting proses want dit hou haar reseptore "oop".
Last edit: 06 Apr 2018 08:44 by Storm T.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
06 Apr 2018 09:25 #215379 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Bulk stack
As sy Beta Sleep koop dis goedkoop en oor die toonbank te kry by meeste apteeke sonder voorskrif kan sy haar Clen 6weke cycle klaar maak sonder om af tekom.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
06 Apr 2018 12:17 #215385 by zaber69
Replied by zaber69 on topic Bulk stack
Sjoe manne weet nie hoe om dankie te se nie , ek leer so baie elke dag maak my voel soos 'n honeymoon...
Ok so ek dink ek besef ook wat ek verkeerd gegaan het te vinning in 'n calorie deficit gegaan na my cycle.

so HGH kan jy gebruik terwyl jy op die cycle is? Het gedink om die GHRP6 te gebruik na my cycle om te help met die natural Test op te kry en dan 'n PCT.
Het gewerk dat Deca die langste in bly 15 dae so na 45 dae moet ek begin met my pct.
As ek bly op my calories hoog te hou sal ek nie baie bf kry en meer vet lyk nie?
Dan ook die MK677 is daar'n ander naam vir dit , waar ek gewoonlik my goedjies kry sien ek dit nie.
My oefen program vir nou op die cycle gaan wees die volgende as julle dink ek moet dit verander terwyl ek juice.
Week 1
4 oefening per spier 4 sets 12
Week 2
4 oefeninge per spier 12, 10 , 8,8
Week 3
4 oefeninge per spier 4 sets 8

dan begin ek weer by week 1

thanks sal my vrou vertel van die beta sleep

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • New Member
  • New Member
More
06 Apr 2018 12:30 #215386 by Storm T
Replied by Storm T on topic Bulk stack
HGH werk beter of lekkerder as jy op cycle is.
Hou calories na cycle net bietjie hoër as maintenance dis al.Op cycle is defnintief n ander storie.

MK667 val onder SARMS,ook bekend as Nutrobal/Ibutamoren.As jy n betroubare supplier het glo ek dat hy so iets sal kan kry vir jou.Op die oomblik is dit net Ciccone Pharma,Liquid Pharma,EU Pharma en Nova wat SARMS het in SA.HD Labs beplan blykbaar ook so iets?

On cycle kan jy mos baie meer volume en swaarder gaan terwyl jy oefen.Ek stel voor om tot amper failure elke set te doen want eers na failure "breek" jy optimaal die spier af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
06 Apr 2018 12:33 #215387 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Bulk stack
Mk677 se ander naam is Nutrobal of Ibutamoren.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum