Twinkell's Cycle Log

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
13 Nov 2013 10:14 #156722 by Twinkell
Twinkell's Cycle Log was created by Twinkell
Goeie dag :-)

Het dit goed gedink om Pixie se vb te volg om 'n cycle log oop te maak, dis interessant om die verskillende raad te lees vir girls en die do's en dont's en experience ens, en dink dit sal toekomstige girls ook dalk help indien hulle die anavar roete volg ;-)ek hoop nie die mans gee om nie.

lp anavar 5 cycle 10 mg ed (ogg 5mg en aand 5mg)

vandag is my 8ste dag op my cycle.

stats:

1ste dag stats was:

1.7 m
57 kg
20% bf (dis net estimate volgens prentjies) :-)

sover geen sides nie behalwe menstruasie weer begin. ek het wel vir interresantheids onthalwe myself geweeg vanoggend en weeg 59.6 kg, ek neem maar aan dis water retention want my dieet is skoon en ek gym 5 dae 'n week.

so sal ek elke week update en fotos opsit.

“Be yourself everyone else is already taken.”
The following user(s) said Thank You: mike123, Oupa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
13 Nov 2013 10:17 #156723 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's Cycle Log
Dankie vir die cycle log, ek glo dit sal die girls wat skaam is om te register baie help.
The following user(s) said Thank You: mike123

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
13 Nov 2013 10:34 #156728 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's Cycle Log

Oupa wrote: Dankie vir die cycle log, ek glo dit sal die girls wat skaam is om te register baie help.


dankie Oupa, ek voel darem nie meer so nervous om te vra nie :-)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
22 Nov 2013 19:38 #157801 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's Cycle Log
update op my cycle :-)

Dag 17

Kg 61.6 (seker water) kan nie dink dat ek in 17 dae 4kilos kon optel(Spiere) ek drink 5 liter water per dag.

Geen sides sover nie, net olierige vel. Menstruasie het op dag 10 gestop.

Weet nie of dit agv anavar is nie, bietjie meer "horny" lol dis omtrent ook van dag 14 af.

Het op dag 14 begin voel ek kan redelik baie meer doen as voor anavar lol, kan veel meer gewig stoot meer reps doen langer oefen, moet myself partykere stop anders sal ek heel middag kan aangaan :-)

Ek is heeltyd honger en wil net eet.was nooit so nie.

Het nog geen "break outs" gekry nie.


My arms,bene en boude kan jy duidelik verskil sien,my maag sukkel ek nog bietjie.

My spiere voel voller asof dit uit nate wil bars , lekker gevoel.my jeans sit stywer om my bene, seker 'n'goeie ding, bene dril nie meer nie lol

Kry hier en daar krampe veral boudspiere en kuite.

Verder, gaan als goed .

“Be yourself everyone else is already taken.”
The following user(s) said Thank You: Pixie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Dec 2013 08:22 - 23 Jan 2014 08:03 #158456 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's Cycle Log
[IMAGES REMOVED ON REQUEST]

update :-)

Dag 30

62.6 kg

als gaan nog goed, bietjie breakouts op my bors , niks erg nie.
vel en hare heelwat olierig, maar was elke oggend en aand anders kan ek nie deur die dag kom nie.
ek het 2 fotos van dag 23 en van vanoggend. ek myself sien heelwat verskil (vir ander mense is dit dalk net 'n nitty gritty vordering, maar vir my wat stokkies arms gehad het is dit WOW!

ek sukkel om van myself fotos te neem, so ek gaan probeer van die res van my lyf neem as ek dit reg kan kry ;)

hehehe als raak spiere waar die vet min is, my maag raak kleiner , maar sukkel nog.

vandag is my 2 de dag van fff ook. my water intake het def verhoog van gister want ek drink deur die nag ook lol.

geen erge sides nie, dalk bietjie kort van draad maar ook niks ernstig nie.

“Be yourself everyone else is already taken.”
Last edit: 23 Jan 2014 08:03 by admin.
The following user(s) said Thank You: Oupa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
05 Dec 2013 08:43 #158461 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's Cycle Log
Jy behoort nou in jou prime tyd met var te wees, so reg oefen en eet is baie belangrik vir die volgende paar weke wat volg.

Wees net geduldig :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Dec 2013 08:46 #158462 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's Cycle Log

Oupa wrote: Jy behoort nou in jou prime tyd met var te wees, so reg oefen en eet is baie belangrik vir die volgende paar weke wat volg.

Wees net geduldig :)



heheh dankie oupa, noudat ek die bietjie verskil sien druk ek myself nog meer.... :-)

dankie vir jou raad en motivering oupa, ek dink nie ek sou dit kon deurmaak sonder julle hulp nie ;)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pixie
  • Elite Member
  • Elite Member
More
05 Dec 2013 09:22 #158463 by Pixie
Replied by Pixie on topic Twinkell's Cycle Log
Looking good Twinkell :cheer:

You don't get it by wishing, staring, or hoping. You don't get it easy. You get it by working your ass off every single day.
The following user(s) said Thank You: Twinkell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Dec 2013 09:22 #158464 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's Cycle Log

Pixie wrote: Looking good Twinkell :cheer:


dankie Pixie :-)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
17 Dec 2013 11:45 - 23 Jan 2014 08:04 #158854 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's Cycle Log
[IMAGES REMOVED ON REQUEST]

Kon eventually iemand kry om fotos te neem :-)

dag 42


Dit was voor my cycle.

[IMAGES REMOVED ON REQUEST]

“Be yourself everyone else is already taken.”
Last edit: 23 Jan 2014 08:04 by admin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum