Witch one is the correct one for me

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
02 Feb 2014 17:40 #160671 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Ok thanks pyro, sal dan twee keer n week pin, my vraag wat ek het is oor die 2-3 week gap wat jy genoem het op die orals, tel dit dan net vir die trenbolon en anavar aangesien die proviron reg deur die cycle loop, en beteken dit die proviron is nie so hard op die lewer nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
02 Feb 2014 20:50 #160675 by Oupa
Replied by Oupa on topic Witch one is the correct one for me
Hoe en waar bring jy tren in die cycle in ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
02 Feb 2014 20:51 #160676 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me
:huh: Turinabol tjom, Turinabol.. ;) Proviron is glad nie giftig vir die lewer nie en jy kan dit ellke dag vir die res van jou lewe drink teen 40mg as jy wil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
02 Feb 2014 20:54 #160678 by Oupa
Replied by Oupa on topic Witch one is the correct one for me

Pyroclasm wrote: :huh: Turinabol tjom, Turinabol.. ;) Proviron is glad nie giftig vir die lewer nie en jy kan dit ellke dag vir die res van jou lewe drink teen 40mg as jy wil.


Ek wou se...... hy praat van tren en var :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
02 Feb 2014 21:23 - 02 Feb 2014 21:23 #160682 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Fk, sorry man , ek het n moeilike naweek agter die rug. Ja ek het bedoel Turinabol.
Ek het nou Seker gemaak ek het my regte order ook in gesit na ek gesien het hoe deur die stront ek was , maar all good, liquid pharm se turinabol 20 is Daar 150 van opad.

Ok thanks pyro, dis goed om te weet oor proviron.

Ek is op liversentials van dischem , sal dit goed genoeg wees om my lewer reg tehou?
Last edit: 02 Feb 2014 21:23 by JC.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
02 Feb 2014 21:40 #160684 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me
Die naweek is darem verby my tjom. Begin met Milk Thistle 2 per dag en Essentiale 6 per dag so 6-8 weke voor jou cycle. Dan gedurende jou cycle geen milk thistle nie net Essentiale, en die dag wat PCT begin klim jy weer op die Milk thistle, en hardloop altwee tot twee maande na PCT. Die twee vind ek werk uitstekend effektief vir hul prys. Geen alkohol op cycle nie neh. ;)

As jy lus is om meer anal te wees kan jy ook vir Liv52 gaan. Dis uitstekend indien nie die beste, maar baie duur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum