Test-E D-boll en T-boll help asb

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
30 Jul 2016 13:49 - 30 Jul 2016 13:59 #202098 by Vanman
Test-E D-boll en T-boll help asb was created by Vanman
Hi,

Ek het net n vraag,

Ek gaan n die volgende cycle begin.

TestE 600mg per week gesplit in 2 shots per week Dinsdag en Donderdag vir 12 weke.

Proviron teen 50mg per dag week 1-12.

Ek beplan om dboll te neem vir week 1-5 teen 50mg per dag.

My vraag is,ek het nog so 100 Tbolls oor van my laaste cycle,kan ek die tboll meng met die dboll?
Bv.30mg Dboll plus 20mg tboll per dag?

Dankie
Last edit: 30 Jul 2016 13:59 by Vanman.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hormonas
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
30 Jul 2016 14:20 #202102 by Hormonas
Replied by Hormonas on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
I would use the tbols as a bridge and the dbols as a kickstart. 20mg tbol per day won't do much either


Sent from my iPhone using Tapatalk
The following user(s) said Thank You: Vanman, Rooi Bul 86, zaino

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
31 Jul 2016 09:32 #202108 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
DBol 30mg is beter. Hoe lyk jou PCT en hoe lank gaan jy wag na jou laaste Test inspuiting?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
31 Jul 2016 15:17 #202120 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Hi Pyro,

Stel jy voor ek gebruik net 30mg Dboll p/d vir 5 weke en los die tboll heeltemal uit?

Ek gaan gaan in my laaste 2 weke HCG neem 2 keer per week teen 2500 iu per shot en dan Clomid 7 dae na my laaste Test e Shot.

Ek het nolva ingeval ek seer nipels begin kry.
Wat dink?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Demolish
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
01 Aug 2016 08:20 #202129 by Demolish
Replied by Demolish on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Hey Vanman

Soos Hormonas sĂȘ, hou die tbolls vir jou bridge.

Hoeveel weeg jy, en wat is jou bodyfat?

2500 iu HCG?? of bedoel jy 250 iu 2x n week?

So jy gan nie HCG on cycle gebruik nie en eerder PCT as ek reg verstaan?

Het jy al Test E gebruik? het jy n AI soos arimidex of letrozole byderhand vir ingeval jy estro sides begin kry?

Originals Never Die

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
01 Aug 2016 08:22 #202131 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Vanman. Jou PCT se wag tydperk is uit tjom gaan lees die PCT article en Steroid Cycle Basics...

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 08:55 #202134 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb

Rooi Bul 86 wrote: Vanman. Jou PCT se wag tydperk is uit tjom gaan lees die PCT article en Steroid Cycle Basics...


Hi RooiBul,

Dankie,soos ek nou verstaan moet ek my PCT begin 30dae na my laaste shot Test-E.

HCG moet ek gebruik deur my cycle teen 250iu's 2 keer per week.

Stel jy voor ek gebruiks PCT2? sonder die HCG? siende dat ek dit deur cycle gebruik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 08:58 #202135 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Hi Demolish,

Ek weeg 90kg en is so 6% bf.

Soos ek verstaan moet ek 250iu's HCG 2x per week gebruik deur cycle om te help om my testes aan die gang te hou.

Ek het al test e gebruik maar my nippels het gevoelig begin raak na so 5weke,ek het nolva byderhand vir indien dit weer gebeur.

My probleem is PCT,ek is nie seker hoe om te PCT nie.

Ek het reager op Rooibul se post.

Dankie manne

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
01 Aug 2016 09:12 #202137 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Yes PCT 2 of net n Clomid en Nolvadex PCT soos PCT 1.

As jy weet jy is sensitief gebruik eerder n AI soos Arimidex of Letrozole inpleks van Nolvadex deur die Cycle.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Demolish
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
01 Aug 2016 09:18 #202139 by Demolish
Replied by Demolish on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Ja PCT begin 33 dae na jou laaste Test E pin..

as jy HCG gebruik on cycle dan is dit nie nodig in PCT nie, en yes 250 iu 2x n week is reg. Maak seker jy lees die post oor hoe om dit reg te meng ens.

as jy die vorige keer senitiewe nipples gekry het moet jy dalk vir jou bq Arimidex (Anastrozole) kry. ek het self nou van dit. die nolva sal dit blok mar gaan nie keer dat jou lyf die test aromatize nie.

PCT 2 behoort reg te wees mar kry dalk Aromasin sodat daar nie n estrogen rebound is nie. Ek het die laaste keer nie great gevoel op die 7 dae Clomid nie. so probeer dalk 14 dae Clomid teen 50mg eerder.

Seker een van die mods sal comment op dit

Originals Never Die
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 09:36 #202142 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Dankie!! Demolish.


Ek waardeer baie.

Ek sal nou my cycle post dan kan jy sien of ek op die regte pad is.

Thanx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 09:36 #202143 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Thanx Rooibul.

Sien my cycle wat ek gaan post.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 09:42 #202144 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Week 1-12 Test E 300mg x 2 per week.
Week 1-12 Proviron 50mg elke dag.
week 1-12 HCG 250IU 2 X PER WEEK

Amiridex byderhand vir indien my nippels seer raak


PCT
33 DAE NA LAASTE SHOT TES

50MG Clomid per dag vir 14dae

20mg nolvadex per dag vir 29 dae na Laaste dag van Clomid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
01 Aug 2016 09:58 #202147 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Lyk vir my reg Tjomma.
Wag net vir n go ahead van een van die Moderators af.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
01 Aug 2016 10:54 #202148 by Oupa
Replied by Oupa on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Week 1 - 4 Dbols @ 30mg - 40mg ED
Week 1 - 12 Test @ 600mg pw
Week 1 - 16 Proviron @ 40mg - 60mg ED
Week 10 - 16 Tbol @ 40mg - 60mg ED
HCG between weeks 4 - 6 @ 500iu pw

PCT
Clomid 50mg 14 days
Nolvadex 20mg 30days

Adex on hand or aromasin @ 20mg EOD throughout your cycle.
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Demolish
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
01 Aug 2016 11:48 #202154 by Demolish
Replied by Demolish on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
@ oupa, wil jy nie gou reply op my test cycle log oor die arimidex dose nie asb

Originals Never Die

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 11:59 #202157 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Baie Dankie Oupa,

net gou seker maak ek verstaan.

PCT begin 33 dae na laaste test e shot en die Tboll is n bridge?

Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
01 Aug 2016 17:16 #202168 by Oupa
Replied by Oupa on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Dis reg so. Die tbol gebruik jy in die periode voor die 30 dae begin tot n dag of twee voor jou pct begin.
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
01 Aug 2016 17:22 #202169 by Oupa
Replied by Oupa on topic Test-E D-boll en T-boll help asb

Demolish wrote: @ oupa, wil jy nie gou reply op my test cycle log oor die arimidex dose nie asb


Link?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 19:34 #202172 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Dankie Oupa!!

Ek waardeer regtig al jou hulp.

Ekt net een laaste vraag.

Ek betwyfel glad nie jou raad nie,ek wil net weet hoekom is die HCG so min?

As ek reg verstaan gebruik ek
500iu"s per week vir week 4,5 en 6?

Of altans dit lyk min vir my?

Thanx almal vir julle input.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
01 Aug 2016 20:14 #202174 by Oupa
Replied by Oupa on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Ek dink jy het my verkeerd verstaan.

Jy begin tussen week 4 en 6 met jou HCG, hang af of jou ballas nog daar is of nie. Gewoonlik n cycle soos joune is week 6 perfek.

So week 6 tot 16 is 10 weke HCG.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
01 Aug 2016 20:44 #202177 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
LOL!!

Thanx oupa!!

ek sal begin voel aan hulle hier by week 4.

Dankie Baie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Demolish
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
02 Aug 2016 07:11 #202184 by Demolish

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vanman
  • Topic Author
  • Premium Member
  • Premium Member
More
24 Aug 2016 08:37 #202892 by Vanman
Replied by Vanman on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Hi Oupa!

Vandag is ek 3.5 weke op my cycle. (Soos bo)

Ek voel soos die fokken dood homself.Moeg,lam,geen energie nie en baie geiriteerd,En dan n bietjie elmboog pyn in albei arms.

Kan dit wees dat die test E dalk nou eers in skop?

Ekt in my lewe nog nooit so kak gevoel nie?

Redelik frustreerd op die oomblik,verskoon my taal.

Wat kan dit wees ouens?

Ek het geen verkoue simtome nie.

Thanx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
24 Aug 2016 08:49 #202893 by Oupa
Replied by Oupa on topic Test-E D-boll en T-boll help asb
Het jy Adex by jou? of Latro? Ek kan jou guarantee jou estrogen vlakke is moer hoog, dis hoekom jy voel soos jy voel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum