Neotropin HGH

  • vega5
  • Expert
  • Expert
More
31 Mar 2011 14:25 #64653 by vega5
Replied by vega5 on topic Neotropin HGH
I've just asked for a favour and hopefully we'll have a reliable answer soon. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Empire
  • Expert
  • Expert
More
31 Mar 2011 16:31 #64693 by Empire
Replied by Empire on topic Neotropin HGH
28-30days? i think not,i know that bacterio static water can prolong your gh life for about an additions 5-7days from what i read but not 28-30days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • admin
  • Administrator
  • Administrator
More
05 Apr 2011 12:55 #64960 by admin
Replied by admin on topic Neotropin HGH
Doctari:

Hier's my nagevorsde antwoord:

Eerstens, steriele water is presies wat dit se - steriel. Gewone, gedistilleerde water wat of deur outoklaaf gegaan het of deur ultraviolet lig bestraal is. Het geen pirogene in nie - dus bakterie-vry.

Tweedens, bakteriostatiese water is water met bensiel-alkohol as preserveer middel in. Dit is bakterio-staties, m.a.w nie maklik kontamineerbaar nie. Jy kan dit dus in multi-dose vial gebruik met naalde wat verskeie kere bottel penetreer, maar agv bensiel-alkohol inhoud nie kan kontamineer nie.

Derdens, alle trofiese hormone, maw HGH, IGF, B-HCG en tot 'n mate MGF denatureer maklik na rekonstitusie met BEIDE steriele water of bakterio-statiese water. Die molekules is kompleks en BAIE onstabiel. Siende dit 'n protein is, is dit baie sensitief vir meganiese faktore, bv soos om dit te skud of te verhit, breek maklik die ketting verbindings en denatureer dus die groot molekule na korter, oneffektiewe kettings.

Sodra trofiese hormone egter in 'n suur medium geplaas word, denatureer dit teen 'n baie stadiger tempo, maar dit denatureer nogsteeds. Dit is egter ten spyte van die suur medium, steeds meganies sensitief vir skud, ens. Een van die ander maniere om die trofiese, onstabiele hormone meer te beskerm, is om dit met elektriese lading te laat bind aan 'n meer stabiele draer molekule - dink maar aan die LR-3 ketting in IGF LR-3...

Die enigste manier om suur medium te voorsien om trofiese hormone te beskerm teen denaturasie, is om asynsuur oplossings voor te berei en dit te gebruik as meng middel tydens rekonstitusie. Ek het reeds van te vore hieroor op die webtuiste geskryf - het ook die formule gegee hoe om dit te doen. Doen search oor "acetic acid solution" vir die gebruik in HGH vermenging.

Wat is my gedagtes oor 100IU bottel? As dit nie met korrekte "acetic acid solution" vermeng word nie, gaan dit 'n mors van tyd en geld wees. Net 'n simpel vragie? As dit moontlik is om 'n enkele 100IU bottel te maak, hoekom het die hoofstroom farmaseutiese maatskappye dit nog nie gedoen nie? Dit sal hul produksie onkostes radikaal verminder en hul toelaat om al die trofiese hormone teen baie goedkoper prys in mark te plaas - dan sal hul heelwat meer IU's verkoop en actually meer geld maak as tans??? Wonder maar net hardop..

Hoop hierdie klaar dinge bietjie beter op...

Groetnis
Doctari


In other words, bacteriostatic water will not prolong HGH life. Acetic Acid water will, but not long enough for 100iu per vial to be used in time before it expires.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • ABC01
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Apr 2011 14:49 #64972 by ABC01
Replied by ABC01 on topic Neotropin HGH
Thanks for that info!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum