Cutting down

  • Henru
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
06 Sep 2018 10:44 #217452 by Henru
Cutting down was created by Henru
Jis manne,ek beoog om die volgende cycle van middel Oktober maand af te vat.

Test Prop 100mg (eod) 1-14
Tren Ace 100mg (eod) 1-12
Mastron Prop 100mg (eod) 1-12

Winstrol Oral 50mg (ed) 10-14
Proviron 50mg (ed) 9-14

HCG 250iu (eod) 3-14

Arimadex het ek,maar cabergoline is n probleem omdat hier nie juis manne is wat eers weet wat dit is nie so ek soek nog n source.

Stats:
22
87Kg
+-15% bodyfat (Het darm nog so maand oor om dit verder te laat sak)

Wil dalk iets soos IGF1-LR3 ook insit maar ek weet nie hoe goed ons UG labs is of watter lab s'n om te vat nie?En of dit goed sal werk saam my cycle nie?Die injectibles sal HD Labs se supercut mix wees.

Enigeen van julle verskille of idees hoe ek die cycle kan verbeter dalk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Hoosain
  • Expert
  • Expert
More
06 Sep 2018 11:38 #217453 by Hoosain
Replied by Hoosain on topic Cutting down
hoeveel cycles het jy al gedoen?

jou ouderdom 22?? dit is die enigste probleem wat ek sien met hierdie cycle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • PsyCLown
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
06 Sep 2018 20:18 - 06 Sep 2018 20:19 #217464 by PsyCLown
Replied by PsyCLown on topic Cutting down
You'd probably get more responses if it were in English.

15% is on the higher side of where I'd like to be before I start a cycle. You did not mention your height either.

For some Abs are made with lighting & angles... For others they are made in the kitchen.
Last edit: 06 Sep 2018 20:19 by PsyCLown.
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86, Hoosain

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
06 Sep 2018 21:00 #217465 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cutting down
Hi Henru.

Hoe lank is jy?
Hoeveel cycles het jy al gedoen?
Hoe lyk jou eet plan?
En wat is jou doel gewig of doelwit met die cycle?

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Henru
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
09 Sep 2018 10:51 #217488 by Henru
Replied by Henru on topic Cutting down
More,

Ek is 180cm,3 cycles en my diet is redelik goed en skoon.Ek wil kyk om so 80kg te wees terwyl ek aan lean muscle vashou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
09 Sep 2018 20:26 #217492 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cutting down
Jispel ek voel jy kan drop na 80kg toe sonder so drastiese cycle. Male Hybrid Ripped sal jou help. Selfs net n basiese Test Prop en Masteron Cycle dalk n Winny daar ingooi.

Sien nie hoekom Tren nodig is nie.
Sny jy vir n comp of iets? Wat is die rede?

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • esgaroth
  • Premium Member
  • Premium Member
More
10 Sep 2018 09:23 #217497 by esgaroth
Replied by esgaroth on topic Cutting down
Afhangende van jou diet sal jou heel moontlik bo 80kg eindig maar jy sal lean wees. Ek persoonlik het nog nooit tren langer as 6 weke gedoen nie en selfs die results met n gewone test cyp en tren e het my al baie goeie results gegee. So jy mag dalk eindig op 83+kg maar met die bf% wat jy wil he. Maar ek stem saam met Rooibul, tren vir die results wat jy in oog het is dalk nie eers nodig nie.

Het jy jou bloed toetse gedoen of beplan jy om dit te doen voor jy begin?

Om onder 15% te drop in n maand sal jy maklik kan doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Henru
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
11 Sep 2018 05:37 #217515 by Henru
Replied by Henru on topic Cutting down
Ek wil heel moontlik met die tren in die cycle lean muscle ook optel.Gaan carb cycling doen ook en meestal by groen groente en vis bly die laaste 4-6 weke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum