keto dieet - voel siek ?

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 10:45 #154721 by Twinkell
keto dieet - voel siek ? was created by Twinkell
More more,

ek is tans op die keto dieet vir die afgelope 2weke.

ek is nie normaalweg 'n "sissie" nie en kan sekere siekte goed hanteer, maar ek voel genuinely siek!

doen ek iets dalk verkeerd of raak ek net pap broek lol

ek het laas jaar pancreatitis gehad weens galstene (ek was en is nie oorgewig nie)

gister het ek 'n boek toevallig gekry by iemand waarin hulle baie praat oor jou lewer en detox ens ens .

my oe word sekere tye van die maand geel en ek lees toe in die boek dat baie proteine 'n groot no no is vir iemand wat se lewer en pancreas nie 100% is nie.

moet ek die dieet stop en kyk vir iets anders?

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
24 Oct 2013 11:25 #154733 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic keto dieet - voel siek ?
Die Proteine affekteer nie jou pankreas in ´n manier waaroor mens moet bekommer nie (so ver ek weet). Dit het eerder ´n uitwerking op jou lewer en niere (proteine is tog sure). Proteine is ook net sleg vir jou lewer en niere as hulle redelik skade aangedoen was. Hoeveel proteine neem jy in daagliks? Keto is i.m.o ´n medium proteine dieet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 11:32 #154736 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?
Soos die doc genoem het, het my lewer skade gekry so ek neem aan dat dit die rede is hoekom my oe geel word.

my proteine is daagliks 160 g soos ek dit uitwerk.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
24 Oct 2013 11:34 - 24 Oct 2013 11:35 #154738 by Oupa
Replied by Oupa on topic keto dieet - voel siek ?
Hetsie

Moet nie jou ore te veel uitleen en te veel "poef" lees nie.

Onthou wat werk vir een werk dalk nie vir n ander nie. Dis hoekom mens jou diet moet custom tot dit jou positief aanvul in jou doelwitte.

Hiers "diet gurus", soos Pyro wat jou kan help dinge uitsort.
Last edit: 24 Oct 2013 11:35 by Oupa.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 11:38 #154740 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?
thx oupa, ek probeer baie hard en motiveer myself elke dag (dis iets waarmee ek baie gesukkel het) maar ek hou daarby. ek weet net nie hoekom ek so "kak" voel nie lol !

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 11:41 #154741 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?

Pyroclasm wrote: Die Proteine affekteer nie jou pankreas in ´n manier waaroor mens moet bekommer nie (so ver ek weet). Dit het eerder ´n uitwerking op jou lewer en niere (proteine is tog sure). Proteine is ook net sleg vir jou lewer en niere as hulle redelik skade aangedoen was. Hoeveel proteine neem jy in daagliks? Keto is i.m.o ´n medium proteine dieet.

Pyro, het vergeet om te noem... ek het wel ook baie sure in my liggaam.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
24 Oct 2013 11:45 #154742 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic keto dieet - voel siek ?
Dis te veel proteine inelkgeval. Te veel proteine haal mens uit ketostand uit. As jy lewer skade het dan halveer jou proteine en eet meer vette vir kaloriee. (Captain Obvious) maar maak seker jy gebruik behoorlike drugs vir jou lewer. Hy sal vinnig regkom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 11:49 #154744 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?

Pyroclasm wrote: Dis te veel proteine inelkgeval. Te veel proteine haal mens uit ketostand uit. As jy lewer skade het dan halveer jou proteine en eet meer vette vir kaloriee. (Captain Obvious) maar maak seker jy gebruik behoorlike drugs vir jou lewer. Hy sal vinnig regkom.

dankie Pyro,

ek drink op die oomblik prohep.

ek sal dan my proteine halveer en meer vette eet :-)

dankie vir jou terugvoering.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:06 #154750 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?
Pyro,

sal die regte hvl gram Proteine dan 80 g wees vir my ?

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
24 Oct 2013 12:11 #154755 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic keto dieet - voel siek ?
Goeie guideline, vat jou gewig in kilogram en maal met 2 vir keto.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:13 #154756 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?
Dankie, 116g is dan my guideline :-)

lekker dag vir julle!

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
24 Oct 2013 12:40 #154774 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic keto dieet - voel siek ?
Groot NB vir ´n beskadigte lewer is Milk Thistle en Phospolipids (Essentiale / Cruciale).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • crawler
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:48 #154776 by crawler
Replied by crawler on topic keto dieet - voel siek ?
What is your symptoms?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:48 #154777 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?
ek wou jou nog vra oor die milk thistle, ek sien dat muscleworks dit maak, so ek sal dit gaan kry.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:50 #154778 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?

crawler wrote: What is your symptoms?

geel oe

metaal tipe smaak in my mond

en eks erg duiselig en erg moeg

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • MRfeathers
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:53 #154780 by MRfeathers
Replied by MRfeathers on topic keto dieet - voel siek ?
its normal, your body hasnt started burning ketons for energy. expect to feel lethargic in the beginning. but once in ketosis you will be full of energy. the yellows eyes probably has to do with your liver emptying its glycogen stores, its almost like detoxing. metallic taste and dry mouth is normal

[IMG

keep calm and listen to Feathers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • MRfeathers
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:54 #154781 by MRfeathers
Replied by MRfeathers on topic keto dieet - voel siek ?
pyro can translate :)

[IMG

keep calm and listen to Feathers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 12:56 #154782 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?

MRfeathers wrote: pyro can translate :)

Thanx Mr Feathers.

ek is oukei met engels :-)

“Be yourself everyone else is already taken.”
The following user(s) said Thank You: MRfeathers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Megusta
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 14:25 #154799 by Megusta
Replied by Megusta on topic keto dieet - voel siek ?
Kinda cute :P
The following user(s) said Thank You: Twinkell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
24 Oct 2013 14:29 #154800 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?
:blush:

Megusta wrote: Kinda cute :P

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
26 Oct 2013 21:34 #154950 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic keto dieet - voel siek ?

hetsie wrote: ek wou jou nog vra oor die milk thistle, ek sien dat muscleworks dit maak, so ek sal dit gaan kry.

Ek kry altyd die een by Clicks of Dischem. Werk soos handskoene in die koue.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
28 Oct 2013 10:01 #155023 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic keto dieet - voel siek ?

Pyroclasm wrote:

hetsie wrote: ek wou jou nog vra oor die milk thistle, ek sien dat muscleworks dit maak, so ek sal dit gaan kry.

Ek kry altyd die een by Clicks of Dischem. Werk soos handskoene in die koue.

Dankie Pyro ;-)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum