Cycle en dieet idees.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
28 Mar 2018 10:08 - 28 Mar 2018 10:09 #215180 by Storm T
Cycle en dieet idees. was created by Storm T
Yes,so my stats is soos volg:
179cm
94.4 Kg
Bodyfat +-17%.

My plan is om vir die eerste 4 weke te "lean bulk" met carb cycling(2 high carb dae,4 low carbs dae,1 mild carb dag).

Na dit wil ek vir die volgende +- 20 weke sny,amper soos n.Cycle nog nie vasgestel nie maar ek het die volgende by die huis vir die cycle.
20ml equipoise @450mg/ml (Ciccone)
20ml Test Combo @350mg/ml (Ciccone)
10ml Super Test @320mg/ml (PGW)
20ml Test Prop @100mg/ml (Ciccone)
10ml Test E @250mg/ml (EU Pharma)
200 x 10mg Tbol (Ciccone)
50 x 50mg Anaps50 (HD labs)
50 x 50mg Dbol extra strength (Ciccone)
100 x 10mg Winstrol (HD Labs)
50 x 50mg Winstrol extra strength (Ciccone)
50 x 25mg Proviron (Ciccone)
50 x 10mg CYT3 (Ciccone)
50 x 10mg HeliosT3 (HD Labs)
2 Bottels LGD 4033 (LP)
2 Bottels GW (LP)
1 Bottel Hyper ECA Bomb
2 x 5000iu Ovigil HCG (Shree Venkatesh)
Clomid,Nolvadex Arimadex van HD,Eu en Ciccone ook.

Sal dit baie waardeer as RooiBul of enige van die mods my bietjie kan help met die cycle en diet.
Last edit: 28 Mar 2018 10:09 by Storm T.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
28 Mar 2018 10:15 - 28 Mar 2018 10:16 #215181 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Ek sal dit stadig vat en benader vir lasting results.

Kom ons kry jou body fat eers af tot op 12% met jou diet en ECA en GW hoort dit redelik vinnig te gaan jy kan Yohimbine ook ingooi saam die ECA en GW.

Post jou calories op en jou eet plan en ook jou oefen program dan vat ons dit van daar af.

Kan jou nou al se die ander manne gaan ook se kom ons kry jou eers onder 15%

It is on you. It always has been...
Last edit: 28 Mar 2018 10:16 by Rooi Bul 86.
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
28 Mar 2018 11:43 - 28 Mar 2018 11:45 #215183 by Storm T
Replied by Storm T on topic Cycle en dieet idees.

Links is low carb(kan massbuilder switch vir whey om carbs te sny) en regs is high carb. Maintenance calories is rondom 3000.Plan was om te carb cycle die eerste 4 weke.

Oefen program vir die eerste 4 weke
Maandag Shoulders/Triceps
Dinsdag Quads&Calves
Woensdag Rest*
Donderdag Chest/Biceps
Vrydag Hammies/Calves
Saterdag Back
Sondag Rest*

Se maar waar jy verskil en wat ek moet verander.My triceps groei verskriklik maar ek sukkel met biceps.
Last edit: 28 Mar 2018 11:45 by Storm T.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
28 Mar 2018 13:47 #215185 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Nommer een vir my is bene is bene tjom so die kak van hammies en qauds split is bull. Werk op n dedicated bene en kuite dag uire is ook bene. Dan kan jy Saterdag cardio en kuite doen.

Doen die hele cut carb cycle. En ja drop die massbuilder vur whey

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
28 Mar 2018 15:41 - 28 Mar 2018 15:47 #215188 by Storm T
Replied by Storm T on topic Cycle en dieet idees.
Shot sal jy se so 3 dae per week cardio,bene als op een dag,elke dag so 600-700 calories onder maintenance wat ek dan elke week met so 200 calories verminder bv week 1 (-600cal),week 2 (-800cal) ensovoorts saam met ECA en CYT3 of yohimibine vir die volgende maand tot ek by so 12% is?Geen carbs na my workout meal wat 4:30 pm is nie of is ek verkeerd?

So ek gaan my gewig moet drop tot so 85kg toe?
Last edit: 28 Mar 2018 15:47 by Storm T.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
29 Mar 2018 18:52 - 29 Mar 2018 18:53 #215200 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Om te sny sal ek se doen 20min - 30 min cardio Na jou weights. En dan een dedicatet Cardio dag soos n Saterdag dan doen jy daai HIIT cardio session fasted. Om net blatant te se jy gaan 200 calories elke week drop is n tall order check eerder jou progress en modify dit elke 2 weke

MOET OOK NIE ECA en CYT3 saam vat nie daai is vir probleme vra

It is on you. It always has been...
Last edit: 29 Mar 2018 18:53 by Rooi Bul 86.
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
29 Mar 2018 20:52 #215201 by Storm T
Replied by Storm T on topic Cycle en dieet idees.
Dankie man,gaan jou op hoogte hou van my progress.
Sal GW teen 20MG(10mg in die oggend en 10mg voor gym) en ECA 1 Capsule in die oggend n groot verskil maak saam met calories sny?

Sal my cardio dag na Sondag toe skyf want ons het die nodige equipment by die huis ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
30 Mar 2018 07:00 #215203 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Wanneer lift jy oggend of aand?

As jy Skepties is oor ECA en Yohimbine. Vat dan jou CYT3 saam met die GW

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
31 Mar 2018 23:04 - 31 Mar 2018 23:04 #215207 by Storm T
Replied by Storm T on topic Cycle en dieet idees.
Ek lift in die aand.Dit gaan seker probleem wees met die ECA of kan ek nogsteeds die ECA in die oggend vat wanneer ek cardio doen?Hoeveel capsules stel jy voor begin ek mee?
Last edit: 31 Mar 2018 23:04 by Storm T.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
01 Apr 2018 21:24 #215231 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Een oggend en dan weer een so teen 16:00 niks later nie

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
01 Apr 2018 22:38 - 01 Apr 2018 22:42 #215234 by Storm T
Replied by Storm T on topic Cycle en dieet idees.
Ek gaan more oggend meer inligting opsit oor my diet.Sal dit baie waardeer as jy bietjie kan kyk daarna en se wat ek dan moet verander.Ek het ook vanaand die idee gehad vir my "cycle".Ek wil graag die volgende doen :
ECA @ 2 caps ed (week 1-4 einde)
CYT3 @ 1 cap ed (week 5-6 einde)

-1 week skoon
Dan weer ECA

Dink jy so iets kan werk of is dit gevaarlik of oneffektief?

Weereens baie dankie vir die tip om na Layne Norton se artikel te gaan kyk,dit gaan my nog baie in die toekoms help.
Last edit: 01 Apr 2018 22:42 by Storm T.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
02 Apr 2018 07:47 #215237 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Nee dit sal fine wees waar vat n week breek tussen die twee. En vat eerder die CYT3 ook een tab oggend op n lee maag en een tab nie later as 15:00

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
02 Apr 2018 07:52 #215238 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Cycle en dieet idees.
Aa ek verkeerd verstaan het en jy wil ECA en CYT3 saam gebruik dink ek om Clen en ECA saam te vat is n bietjie risky ja ek sal dit nie saam voorstel nie wees eerder geduldig pel. Onthou jy is jonk leer om geduldig te wees en laat jou diet en jou oefening die werk doen moenie op subtances staatmaak om die werk te doen nie. Wees geduldig en werk net so hard in jou kombuis en met jou mes en furk as wat jy in die gym werk.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
02 Apr 2018 11:52 #215243 by Storm T
Replied by Storm T on topic Cycle en dieet idees.
Ja nee ek weet drugs is net die laaste 5%.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
03 Apr 2018 12:59 #215278 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Cycle en dieet idees.
Ek help graag maar nie seke waarmee nie. Die beste is om vrae te vra en te highlight wa jy onseker is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum