Clomid,Nolvadex en Aromasin.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
19 Mar 2018 11:34 #215008 by Storm T
Clomid,Nolvadex en Aromasin. was created by Storm T
Middag,ek het gewonder of die lengte van jou cycle die lengte van jou PCT sal beinvloed.Is dit ook n goeie of slegte idee om Clomid en Nolvadex vir die eerste 2 weke saam te vat of moet n man maar bly by Clomid vir die eerste week en dan nolvadex vir 4 weke.Ek wil ook weet wat die belangrikheid van Aromasin is tydens pct.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
19 Mar 2018 15:25 #215016 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Clomid,Nolvadex en Aromasin.
Hi Storm.

Lees Muscle Addict se sticky oor PCT in die PCT afdeling dit sal jou n goeie oorsig en breer idee en perspektief gee oor hoe die PCT en HPTA funksioneer.

www.anabolicsteroids.co.za/forum/5-post-...ism-the-hpta-and-pct

Dis maar beter om eers jou Clomid te doen en dan jou Nolvadex.

Aromasin is gewoonlik net nodig met baie lang of baie onderdrukkende Steroids soos Decca en Trenbolone of as jy baie steroids in n stack gebruik het.

Ek persoonlik herstel moeilik so as ek n lang cycle doen al is dit net Testosteroon vir langer as 12 weke dan maak ek die Nolvadex gedeelte van my PCT langer. Vir die selfde rede sluit ek ook Aromasin in in my PCT omdat ek moeilik herstel. Maar lees daai link en lees ook in die Article afdeling die PCT artikel.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Storm T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
19 Mar 2018 19:44 #215017 by Storm T
Replied by Storm T on topic Clomid,Nolvadex en Aromasin.
Baie dankie RooiBul.Hoe lank is jy al op "gear"?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
19 Mar 2018 20:18 #215018 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Clomid,Nolvadex en Aromasin.
Van Ouderdom 20 af. Ek het vroer die jaar 32 geword.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Storm T
  • Topic Author
  • New Member
  • New Member
More
19 Mar 2018 21:28 #215019 by Storm T
Replied by Storm T on topic Clomid,Nolvadex en Aromasin.
Jy spyt dat jy so vroeg begin het of happy met die gains?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
19 Mar 2018 21:40 #215020 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic Clomid,Nolvadex en Aromasin.
Ek is spyt. My eerste paar cycles tot ek op die site af gekom het was fokops gewees. Maar aan die anderkant het dit my ondervinding gegee en ek het geleer daar uit.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Spazzz

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum