SSN Muscle vit packs

  • NoPain
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
10 Jul 2016 08:34 #201405 by NoPain
SSN Muscle vit packs was created by NoPain
Wat see julle manner!!!!

Die pakkies bestaan uit 8 pille(3 groot wit captules, 2 swart pille, 2 klein wit captules en n geel/bruin pil)

My vraag is weet julle wat se pille bestaal uit wat (joint support, efa ext)

Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
10 Jul 2016 13:24 #201407 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic SSN Muscle vit packs
Hi Nols.

Ek gebruik dit self. Baie goed in my opinie.

Geel bruin is die multivit.
Twee swart/donkerbruin is die Essential Fatty Acid Complex.
Twee Klein wit capsules is Bone and joint complex.
Een Groot wit cap is minerals
Ander twee Groot wit is muscle performance complex.
Hoop dit help

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • NoPain
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
10 Jul 2016 13:49 #201408 by NoPain
Replied by NoPain on topic SSN Muscle vit packs
Thanks rooibul, probeer vastel wat se pil gee my die "shakes"....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
10 Jul 2016 13:55 - 10 Jul 2016 13:55 #201409 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic SSN Muscle vit packs
Moeilik. My eerste gedagte. Dis die Beta Alanine in die Muscle Performance complex. Dis twee van jou 3 Groot wittes. Nou ons weet twee is muscle performance en een is minerals. Soos breek die 3 grootes oop en kyk en prove aan al 3 die een wat anders proe sal die Minerals wees.

Maar ek dink met tyd sal jy dit gewoont raak.

Aan die anderkant kan dit hoe doses vitamin b wees. Elk geval sal jy met tyd beter voel.

Wat weeg jy en body fat %?

It is on you. It always has been...
Last edit: 10 Jul 2016 13:55 by Rooi Bul 86.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • NoPain
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
10 Jul 2016 14:09 #201412 by NoPain
Replied by NoPain on topic SSN Muscle vit packs
Ek dink ook dit kan die Beta Alanine wees, ek kry so "warm bewerige" gevoel...anyway sal maar sien hoe gaan dit.

92kg, body fat omtrent 15%

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
10 Jul 2016 14:25 #201413 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic SSN Muscle vit packs
Jy is lekker swaar en redelik lean. Ek wou net n idee kry wat jou lean body mass is. Volgends my moet ons al ons inhame aanpas volgens lean weight anders Mors jy.
Jy sal dit gewoont raak in n week of twee

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: Furk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • NoPain
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
10 Jul 2016 15:06 #201414 by NoPain
Replied by NoPain on topic SSN Muscle vit packs
Ek het lank gesukkel met my maag veral met die tipe kossoorte, as dit nie maag pyn was nie was dit bloatness ext....Maar dit is nou uitgesort.

Rooibul, thanks weer vir die hulp, ons bly maar in n klein dorpie hier op die Weskus, die ouens hier ken nie van supplements, roids ext... nie, hier is net visvang... :) so ek gaan maar baie vir hulp vrae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
11 Jul 2016 07:09 #201420 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic SSN Muscle vit packs
Net n plesier pella.

Vra as jy vasbrand ek help graag en as ek nie kan nie hier is baie ander ouens met baie meer kennis en ervaring wat ook graag help.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • NoPain
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
07 Nov 2016 17:40 #205175 by NoPain
Replied by NoPain on topic SSN Muscle vit packs
Wat see jy!!!

Wil by jou uitvind, en is huidiglik op PGW supertest, 1ml 2x week (750ml), my nippels jet begin sensetief rack na 2 weke maar op die test.

Nou gewoonlik drink ek maar arimadex en dan binne 2-3 dae is die oukies weer reg.
Maar hulle bly sensetief en ek kan bietjie "soft tissue" voel onder die een nipple.

Ek get nog nooit die probleem gehaad nie gewoonlik gaan dit weg as ek kessar of arimedex drink.

Ek drink nou arimadex maar vir 3 dae, moet ek dit nog n kansie gee. Ek get kessar ook en dan daai Acacetin 99.

Wat select jy voor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • NoPain
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
07 Nov 2016 17:42 #205176 by NoPain
Replied by NoPain on topic SSN Muscle vit packs
Hel die keyboard van my Wat die woorde kak maak...hsha
Laaste sin "Wat stel jy voor"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
07 Nov 2016 20:16 #205179 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic SSN Muscle vit packs
Die Mods sal jou beter kan help as ek. Ek sal se klim dadelik op 20mg Nolvadex n dag en kry vir jou Aromasin.

It is on you. It always has been...
The following user(s) said Thank You: NoPain

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
07 Nov 2016 20:29 #205180 by Oupa
Replied by Oupa on topic SSN Muscle vit packs
You need Letro to combat gyno.
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86, NoPain

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum