Twinkell's 2nd cycle log

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
04 Feb 2014 11:37 #160815 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log
in die 3 weke was ek glad nie so honger soos nou vandat ek op cycle is nie.

het nogsteeds my kosse geeet deur die dag maar moes dit half forseer. die neute was nie probleem nie het hulle gepop lol

energie vlakke was heel goed na die 1ste week van dieet maar baie af vandat ek op cycle is.

ook geen bloating gehad nie, maar begin nou bietjie bloated voel.

spiergewys kan ek net nou in my bene sien dat ek aansit.

ek hoop dit help.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
04 Feb 2014 19:15 #160826 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Twinkell's 2nd cycle log
Wat is die goal van jou cycle? Lean muscle neem ek aan, en wil jy daarby ook vet verloor? Vertel asb in detail hoe en wat jy als voor en na gym eet. Hoeveel keer per week gym jy en hoe lank? Baie intense of redelik gemaklik? Cardio?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
04 Feb 2014 21:58 #160834 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log
Oupa, wou net op hoogde hou. Voel heel okay vandag, niks dizziness nie, moegheid heel beter. :)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
04 Feb 2014 22:14 #160835 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Pyroclasm wrote: Wat is die goal van jou cycle? Lean muscle neem ek aan, en wil jy daarby ook vet verloor? Vertel asb in detail hoe en wat jy als voor en na gym eet. Hoeveel keer per week gym jy en hoe lank? Baie intense of redelik gemaklik? Cardio?

Ek wil lean mass bou, enigste vette wat ek wil weg kry met tyd is my maag, ek wil nie 'n' six pack nie net platter
, Maar dis nie nou vir my so erg om op te konsentreer nie :)

Ek eet nie direk voor ek oefen nie, my laaste meal vir die middag is 2 uur.

Ek oefen direk na werk en dis 4h00 dan maak ek kos vir die res en dan eet ek my prepared meal.

My prepared meal bestaan uit,1 koppie ( omtrent handvol) hoender,1 koppie broc en 1 koppie bruin rys dis altesaam 741 calories vir middag/aandete.

My gym bestaan uit (maandae - saterdae) weights vir 30 - 40 min.
My cardio bestaan uit (dinsdae en donderdae) draf of swem 15 min.

Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
05 Feb 2014 09:26 #160838 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's 2nd cycle log

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 09:37 #160841 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Oupa wrote:

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

:whistle: ek swem net straight paar lengtes hahahahah tot ek moeg is maar dis net so 15 min of so met "ruskansie" tussen in, sal Pyramid swem vanmiddag probeer .

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
05 Feb 2014 10:41 - 05 Feb 2014 10:41 #160860 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's 2nd cycle log
Swem 1 lengte rus vir 15 sekondes
Swem 2 lengte rus vir 15 sekondes
Swem 3 lengte rus vir 15 sekondes
Swem 4 lengte rus vir 15 sekondes

en dan rus 1 minute

Swem 4 lengte rus vir 15 sekondes
Swem 3 lengte rus vir 15 sekondes
Swem 2 lengte rus vir 15 sekondes
Swem 1 lengte rus vir 15 sekondes

2 keer n week en jy sal baie vinnag die vetjies sien verdwyn.
Last edit: 05 Feb 2014 10:41 by Oupa.
The following user(s) said Thank You: Twinkell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 11:00 #160864 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log
Dankie Oupa. :)

ek sal dit beslis doen vanmiddag!

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pixie
  • Elite Member
  • Elite Member
More
05 Feb 2014 12:00 #160872 by Pixie
Replied by Pixie on topic Twinkell's 2nd cycle log

Oupa wrote:

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

Oupa, dont you want to marry me and then i'll have a personal trainer, dietician and training partner all in one :silly: :pinch: And I'll share you with Twinkells :lol:

You don't get it by wishing, staring, or hoping. You don't get it easy. You get it by working your ass off every single day.
The following user(s) said Thank You: admin, NorthBoy, Oupa, Twinkell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
05 Feb 2014 18:38 - 05 Feb 2014 18:43 #160906 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Twinkell's 2nd cycle log

Twinkell wrote:

Pyroclasm wrote: Wat is die goal van jou cycle? Lean muscle neem ek aan, en wil jy daarby ook vet verloor? Vertel asb in detail hoe en wat jy als voor en na gym eet. Hoeveel keer per week gym jy en hoe lank? Baie intense of redelik gemaklik? Cardio?

Ek wil lean mass bou, enigste vette wat ek wil weg kry met tyd is my maag, ek wil nie 'n' six pack nie net platter
, Maar dis nie nou vir my so erg om op te konsentreer nie :)

Ek eet nie direk voor ek oefen nie, my laaste meal vir die middag is 2 uur.

Ek oefen direk na werk en dis 4h00 dan maak ek kos vir die res en dan eet ek my prepared meal.

My prepared meal bestaan uit,1 koppie ( omtrent handvol) hoender,1 koppie broc en 1 koppie bruin rys dis altesaam 741 calories vir middag/aandete.

My gym bestaan uit (maandae - saterdae) weights vir 30 - 40 min.
My cardio bestaan uit (dinsdae en donderdae) draf of swem 15 min.

Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

2 Dinge in jou dieet wat my pla.
1) Jy kry te min pure protein in. Ek tel +-100g van suiwer bronne. Op cycle met die doel om te bou mik vir ten minste jou gewig in kilogram maal 2.5. So 60x2.5=150g van pure sources. Ek stel voor vir breakfast eet jy 6 eier witte. Baie belangrik jy voeg nog n maaltyd in voor jy gaan slaap. Onthou mens breek af in die gym, en mens groei terwyl mens slaap. Jou lyf wil in die aande spier bou, so ons moet seker maak dat hy in die aande die regte nutrients kry. Eet in hierdie maaltyd vetterige proteine en vette. B.v Steak/Mince met peanut butter. Onthou mens slaap vir n baie lang tyd sonder voeding. Die vette met die proteine maak die absorption van proteine stadiger, wat beteken dit voed jou vir langer.

2) Post-workout is die heel belangrikste van alles. Hierdie is die tyd waar jou lyf die meeste nutrients opneem, sowel as alles direk na jou spiere toe stuur. Dit wil se, hierdie is die tyd om soveel nutrients in te kry as moontlik. Die grootste boost is in die eerste half uur na oefening. Daarna word absorption stadiger en so ongeveer 2 ure na die tyd is dinge weer normaal. Op die oomblik gebruik jy jou 'anabolic window' soos dit genoem word nie.
Last edit: 05 Feb 2014 18:43 by Pyroclasm.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
05 Feb 2014 18:42 #160907 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's 2nd cycle log

Pixie wrote:

Oupa wrote:

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

Oupa, dont you want to marry me and then i'll have a personal trainer, dietician and training partner all in one :silly: :pinch: And I'll share you with Twinkells :lol:

Hahaha, julle vroumense is stout !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 19:39 #160913 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Pyroclasm wrote:

Dankie vir jou insette, ek sal vanaand uitwerk presies hoeveel ek vir my laaste maaltyd nodig sal he sodat ek presies volgens wat ek moet eet kan werk.

Ek sal my ontbyt ook dan aanpas van more ogg af.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 19:41 #160914 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Oupa wrote:

Pixie wrote:

Oupa wrote:

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

Oupa, dont you want to marry me and then i'll have a personal trainer, dietician and training partner all in one :silly: :pinch: And I'll share you with Twinkells :lol:

Hahaha, julle vroumense is stout !!

Hahaha altyd Oupa! :)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 19:45 #160915 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Pixie wrote:

Oupa wrote:

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

Oupa, dont you want to marry me and then i'll have a personal trainer, dietician and training partner all in one :silly: :pinch: And I'll share you with Twinkells :lol:

LOL Pixie solank jy net share en nie van my vergeet nie, anders gaan ek jaloers word hahaha!

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 19:51 #160916 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log
Pyro, my middagete is gewoonlik hoender, maar sal dit fine wees as ek dit afwissel? Ek het gewoonlik meer steak in my yskas as hoender.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
05 Feb 2014 20:33 #160922 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Twinkell's 2nd cycle log
100%. Altyd beter om ´n wye verskeidenheid kosse te eet teenoor om aan een te pik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
05 Feb 2014 20:51 #160925 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log
;) Dankie Pyro

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pixie
  • Elite Member
  • Elite Member
More
06 Feb 2014 10:23 #160944 by Pixie
Replied by Pixie on topic Twinkell's 2nd cycle log

Twinkell wrote:

Pixie wrote:

Oupa wrote:

Twinkell wrote:
Ek is bietjie slapgat met cardio, en hou meer van gewigte, maar ek forseer myself.

Hahaha, Cardio is baie belangrik, probeer "pyramid" swem vir so 45 minute as jy nie van treadmill en steppers hou nie.

Oupa, dont you want to marry me and then i'll have a personal trainer, dietician and training partner all in one :silly: :pinch: And I'll share you with Twinkells :lol:

LOL Pixie solank jy net share en nie van my vergeet nie, anders gaan ek jaloers word hahaha!

Sharing is caring Twinks and I'm sure in Oupa's eyes......the more the merrier :evil:

You don't get it by wishing, staring, or hoping. You don't get it easy. You get it by working your ass off every single day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
06 Feb 2014 10:37 #160946 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's 2nd cycle log
Haha !! Let me get some PGW test & tren and you can bring some friends along ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
06 Feb 2014 12:43 #160955 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Oupa wrote: Haha !! Let me get some PGW test & tren and you can bring some friends along ;)

Hahahaha Oupa jou naughty man :-)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pixie
  • Elite Member
  • Elite Member
More
06 Feb 2014 14:25 #160970 by Pixie
Replied by Pixie on topic Twinkell's 2nd cycle log

Oupa wrote: Haha !! Let me get some PGW test & tren and you can bring some friends along ;)

Deal, we are talking about training after all......right :P :whistle:

You don't get it by wishing, staring, or hoping. You don't get it easy. You get it by working your ass off every single day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pixie
  • Elite Member
  • Elite Member
More
06 Feb 2014 14:26 #160971 by Pixie
Replied by Pixie on topic Twinkell's 2nd cycle log
Sorry Twinks, hi-jack over!

How you feeling so far?

You don't get it by wishing, staring, or hoping. You don't get it easy. You get it by working your ass off every single day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
06 Feb 2014 15:30 #160981 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log

Pixie wrote: Sorry Twinks, hi-jack over!

How you feeling so far?

Feeling good so far, strenght(spelling lol) is up.

Hungry all the time.

Libido up.

Oily skin.

Bit bloated.

A bit tired but it gets better.

My weight now 64.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
10 Feb 2014 20:32 #161148 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic Twinkell's 2nd cycle log
Hi julle!

Ekt gewonder, eks nie 'n drinker nie, maar my b-day is amper en wil weet of een drink ok sal wees terwyl ek op cycle is? Dis nie doodsake nie, al moet ek aan een sip heel aand sodat almal om my nie funny voel omdat ek nie celebrate nie.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
10 Feb 2014 21:20 #161149 by Oupa
Replied by Oupa on topic Twinkell's 2nd cycle log
Se vir hulle jy is op antibiotics.
The following user(s) said Thank You: Twinkell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum