- Posts: 2865
- Thank you received: 1525
prop , equipoise and masteron
- Furk
-
- Expert
-
No direct sources of carbs on Keto. That's like the first rule. Doesn't matter if it's a small amount. The carbs are only allowed to come in trace amounts found in your other foods. Another facet that is overlooked about the carbs is the spread. For example, if you ingest the total 50g carbs one shot, you're screwed. Divide it up as equal as possible. Nuts and avos can be high risk in this regard.zaber69 wrote: hi Praetor XII,
baie dankie.
ek is op die oomblik op n keto diet , van 75 % goeie vet , 20 % prot en dan 5% carb.
my carb is meestal bruin rys na oefening 30g.
148 g vet
93 g prot
33 g carb
Only exception to this is on Targeted Ketogenic Diet. There you take in a small amount of direct carbs post workout as to partition the macros thus keeping you in keto. That said, to do TKD without spilling over and breaking ketosis you need to be keto-adapted for a good while before.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Furk
-
- Expert
-
- Posts: 2865
- Thank you received: 1525
Di's effens meer ingewikkeld as dit. Waneer die tyd kom wat jy reg is, gee jou meetings en dan sal ek presies uit werk. Macros, timing etc.zaber69 wrote: cool dankie , ek sal dit in gedagte hou en kaas en coconut in bring.
ek wil net seker maak op die carbs up dag wat ek een keer 'n week moet doen.
tot hoeveel gram carbs moet ek op gaan as ek so by 30g 'n dag is.
weet ek moet op my daaglikse calories bly en net vet minder maak daai dag.
is dit reg as ek dalk my carbs van 30g na 100g toe vat of moet ek dit meer maak?
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
ek op die oomblik op 11 % en my goal vir nou is om die maag baie gesny te kry om die blokkies mooi te laat uitstaan.
thanks Rooi bul.
Furk ,
dankie ek sal tyd maak en alles presies vir jou uit een kan sit.
my carbs split ek deur die dag darm en dan wat okal my uitstaande carbs calorie is vir die dag, vat ek in bruin rys na oefening saam isolate protein shake.
ek nogsteeds op n calorie Deficit op die oomblik.
het darm getoets en is op die stadium in ketosis
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Furk
-
- Expert
-
- Posts: 2865
- Thank you received: 1525
Op die dae wat jy nie lift nie, hou my streng keto.
Sterkte.
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Furk
-
- Expert
-
- Posts: 2865
- Thank you received: 1525
Soos altyd, sê nie vir jou wat om te doen nie, probeer net voorstel die mees ekonomiese en sinvolle pad.
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
dankie manne wardeur al die inligting en sal dit deffo gebruik.
Furk jy hoef nie te warry nie , jy kan my maar se wat om te doen
sal julle update gee oor my progress.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
net so vinnig update.
ek is nou op my cycle vir so 2 weke , ek spuit maandag en vrydag.
ek voel nog nie regtig 'n groot verskil nie , behalwe my skouer wat ek in gespuit het is nogals seer.
dink ek sal bly op die bout maar.
het sover omtrent 2 kg op getel.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- PraetorXII
-
- Platinum Member
-
- Posts: 416
- Thank you received: 105
If you keep doing what you've been doing
You gonna keep getting what you've been getting...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
ek het niks saam gebruik nie. dis net die EQ E , en test E , en masteron Prop
ek dink om met nolvadex te gebruik hier by 10 weke omdat ek redelik lank gaan wees op die cycle so 14 weke
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- PraetorXII
-
- Platinum Member
-
- Posts: 416
- Thank you received: 105
If you keep doing what you've been doing
You gonna keep getting what you've been getting...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
so by 6 weke ?
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Oupa
-
- Moderator
-
- Posts: 6743
- Thank you received: 4289
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
Ek bly op 'n calorie deficit van 2200 calories 'n dag , met 50/30/20 (PR,Carbs,Vet)
en ek my oefen gemaak met een spier ( 4 oefeninge ) n sessie 12 reps , 3 sets en dan een week doen ek drop set op een .
En dan die ander Week doen ek Giant sets op laaste een.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
Die is maar net om 'n update te gee.
Ek is nog op die cycle en dinge het goed gegaan.
Het wel my skouer bietjie seer gemaak en kon vir so week nie gewigte op tel nie.
sukkel om myself te druk veral met bench press , dis waar ek die meeste voel op die skouer.
ek het wel gewig op getel omtrent so 4 kg , en eet meer carbs terwyl ek op die cycle is.
Dink ek wil meer giant set in bring met my training om daai complete muscle failure te kry.
Wil net hoor as ek bench ek druk myself dat ek regtig niks kan stoot meer nie , maar voel nie baie op die bors nie.
is dit reg?
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Furk
-
- Expert
-
- Posts: 2865
- Thank you received: 1525
Die rede vir die besering kan wissel. Ek het nie genoeg inligting om met absoluut vertroue een oorsaak te gee nie. Die bes wat ek kan doen is vrae vra en dat jy kyk as iets moontlik 'n rede is.
1. Het jy 'n geskiedenis van skouerpyn/ sports beserings?
2. Warm jy goed op voor elke sessie? Baie belangrik om jou rotar cuff warm en gereed te kry vir stoot-oefeninge.
3. Jou skouer speel 'n groot rol in bench
/ dumbell press. Dit is nie ongewoon dat 'n benchpress issue later verander in 'n skouer probleem nie.
Check:
jou grip breedte (afstand tussen hande),
waar die bar drop op jou bors (dink aan die hoek wat jou elmboog maak met jou lyf,
jou rug mooi opi bench met skapulas agter getrek.
My gedagtes oor jou bench issue:
as ek ordentlike full range of motion gaan voel ek altyd 'n stretch opi buite van my bors. Is jou hande wyd genoeg om daai effek te voel op die piek van die "eccentric" beweging? Punt wat ek maak is, dalk gebruik jy onbewustelik jou triceps en delts? Ek weet nie hoekom anders jy kan ervaar wat jy doen nie.
Ek's seker van die forum lede met meer jare se oefening ondervinding sal vinnig insette gee.
Vrede, hoop jy kom reg, en geluk met jou gains so vêr.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- Rooi Bul 86
-
- Expert
-
- Posts: 2950
- Thank you received: 1158
It is on you. It always has been...
Please Log in or Create an account to join the conversation.
- zaber69
- Topic Author
- Senior Member
-
- Posts: 45
- Thank you received: 1
Baie dankie vir die terug voer.
Ja man die skouer was n rugby besering gewees, dit het alles goed verloop en gedink die skouer is nou gesort.
Het 'n paar oefeninge om die skouer op te warm , maar kan gerus nog advise kry waste oefening goed is vir die rotary cuff.
As ek die bar vat kry ek nie dit heeltemal teen my bors nie ,maar dink dis redelik 'n 90 grade hoek.
maar ek sal bietjie tyd vat en dit uitkyk en prober presies sien of ek wel iets verkeerd doen.
As jy se die afstand tussen die hande , hoe kan ek seker maak die afstand is reg.
Ek weet ek gaan nie baie wyd nie oor die skouer op die oomblik.
Dankie manne dat ek altyd hier kan leer en raad vra.
Please Log in or Create an account to join the conversation.