Witch one is the correct one for me

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
30 Jan 2014 17:15 #160497 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me

Oupa wrote: Ek het in graad 1 my "test" gedruip want ek het my klei geeet. Tel dit ?


Dit tel, maar ongelukkig teen jou. ;)

@JC: As jy nie test gebruik het nie dan sien ek dit as jou eerste cycle. Dit beteken Test-En of Cyp as jou injectables, met orals daartoe. Jy sal die resultate nie glo nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
30 Jan 2014 17:32 #160501 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Ok thanks pyro,hoe sal jy dan my perfekte cycle voorstel as geld nie n faktor sou wees nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
30 Jan 2014 17:58 #160502 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me
Ek help graag. :) Die perfekte cycle kan jy gaan lees in jou eerste post. ;) haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
30 Jan 2014 18:13 #160503 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
2.Secondly is a cycle that pyro suggested to someone recently on a thread:
T-Bol 60mg ED 6 weeks
Test-En or Cyp 12 weeks @600mg per week, pin twice a week. Exact timing of injections not important.
Anavar @60mg ED for last 8 weeks up to pct
Proviron 40mg ED from day 1 up to pct. If cash is an issue drop this one, or only run it with Anavar.
HCG during cycle @500iu per week, for last 10 weeks up to PCT.

Die een?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
30 Jan 2014 18:37 #160506 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me
Yebo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
30 Jan 2014 19:03 #160508 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
As Daar dan geen ander insette is nie sal ek dan oor 3 weke my cycle log op die cycle oop maak om julle op hoogte tehou en advies tevra wanneer nodig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
31 Jan 2014 21:59 - 31 Jan 2014 22:00 #160623 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Hi pyro, ek het net n paar vra oor die test cyp cycle, ek sien jy se pin 2 keer n week en in die beskruiwing op test cyp op die forum se hulle dat jy hom wel net een keer n week kan pin oor sy half life 12 dae is? Is dit iets tedoen dat dit 600mg n week is?
Vlg vraag wat ek het is oor die konstruksie van my cycle , wil net Seker maak ek kry dit reg.
Week 1-6 60mg ed tbol, week 1-12 test cyp 600mg ew, week 1-17 40mg proviron ed,week 9-17 60mg anavar ed, week 7-17 hcg 500iu ew. Pct clomid 7dae 100mg ed,nolvadex 20mg 30dae.

Maak dit sin?
Last edit: 31 Jan 2014 22:00 by JC.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Furk
  • Expert
  • Expert
More
01 Feb 2014 07:18 #160625 by Furk
Replied by Furk on topic Witch one is the correct one for me
Lyk goed JC. My enigste inset sou wees dat jy in totaal lank op orals is. Wonder as 6 weke van tbol werd dit is. Ander lede sal seker verder adviseer. Onthou net om AI in die rondte te hê. Jy vat proviron deur jou hele siklus, maar op 600mg test en hCG moet jy gereed wees.

Officially sponsored by Proteinâ„¢ and Caffeineâ„¢.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
01 Feb 2014 10:22 #160634 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Ok thanks , het self gewonder om so lank op orals te wees , sal hoor wat die ander manne ook se, ek sal Arimidex byderhand he voor ek cycle begin. Dit is die beste AI ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
01 Feb 2014 11:31 #160640 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me

JC wrote: Hi pyro, ek het net n paar vra oor die test cyp cycle, ek sien jy se pin 2 keer n week en in die beskruiwing op test cyp op die forum se hulle dat jy hom wel net een keer n week kan pin oor sy half life 12 dae is? Is dit iets tedoen dat dit 600mg n week is?
Vlg vraag wat ek het is oor die konstruksie van my cycle , wil net Seker maak ek kry dit reg.
Week 1-6 60mg ed tbol, week 1-12 test cyp 600mg ew, week 1-17 40mg proviron ed,week 9-17 60mg anavar ed, week 7-17 hcg 500iu ew. Pct clomid 7dae 100mg ed,nolvadex 20mg 30dae.

Maak dit sin?


Altyd lekker om intelligente vrae te antwoord. :) Jy is 100% reg mens kan weg kom met net een keer n week te spuit. Daar was n studie gewees in jong mans wat die effek op die vel (i.e acne, olierigheid, ens.) bestudeer tussen 1 keer per week en 2 keer per week spuit, altwee groepe teen Test-Cyp 500mg per week. Die groep wat een keer n week spuit het baie sleg gevaar, en die groep wat twee keer n week spuit het min klagtes gehad t.o.v hul vel. Ek het self hierdie konsep op kliente getoets en die resultate het 100% ooreengestem. Oor die algemeen het die wat 2 keer n week spuit minder side effects. Die mees algemene side effects is acne, olierige vel, gyno, bloating, en joint probleme.

Arimidex is 100% ve jou. Die orals is fine. Begin liver support 6 weke voor cycle, en hardloop dit reg deur tot n maand na PCT. Daar is n 2-3 week gap tussen die twee orals wat mens nodig. Sonder die gap kan mens dit nie doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
02 Feb 2014 17:40 #160671 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Ok thanks pyro, sal dan twee keer n week pin, my vraag wat ek het is oor die 2-3 week gap wat jy genoem het op die orals, tel dit dan net vir die trenbolon en anavar aangesien die proviron reg deur die cycle loop, en beteken dit die proviron is nie so hard op die lewer nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
02 Feb 2014 20:50 #160675 by Oupa
Replied by Oupa on topic Witch one is the correct one for me
Hoe en waar bring jy tren in die cycle in ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
02 Feb 2014 20:51 #160676 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me
:huh: Turinabol tjom, Turinabol.. ;) Proviron is glad nie giftig vir die lewer nie en jy kan dit ellke dag vir die res van jou lewe drink teen 40mg as jy wil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
02 Feb 2014 20:54 #160678 by Oupa
Replied by Oupa on topic Witch one is the correct one for me

Pyroclasm wrote: :huh: Turinabol tjom, Turinabol.. ;) Proviron is glad nie giftig vir die lewer nie en jy kan dit ellke dag vir die res van jou lewe drink teen 40mg as jy wil.


Ek wou se...... hy praat van tren en var :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • JC
  • Topic Author
  • Junior Member
  • Junior Member
More
02 Feb 2014 21:23 - 02 Feb 2014 21:23 #160682 by JC
Replied by JC on topic Witch one is the correct one for me
Fk, sorry man , ek het n moeilike naweek agter die rug. Ja ek het bedoel Turinabol.
Ek het nou Seker gemaak ek het my regte order ook in gesit na ek gesien het hoe deur die stront ek was , maar all good, liquid pharm se turinabol 20 is Daar 150 van opad.

Ok thanks pyro, dis goed om te weet oor proviron.

Ek is op liversentials van dischem , sal dit goed genoeg wees om my lewer reg tehou?
Last edit: 02 Feb 2014 21:23 by JC.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum