Witch one is the correct one for me

  • Pyroclasm
  • New Member
  • New Member
More
02 Feb 2014 21:40 #160684 by Pyroclasm
Replied by Pyroclasm on topic Witch one is the correct one for me
Die naweek is darem verby my tjom. Begin met Milk Thistle 2 per dag en Essentiale 6 per dag so 6-8 weke voor jou cycle. Dan gedurende jou cycle geen milk thistle nie net Essentiale, en die dag wat PCT begin klim jy weer op die Milk thistle, en hardloop altwee tot twee maande na PCT. Die twee vind ek werk uitstekend effektief vir hul prys. Geen alkohol op cycle nie neh. ;)

As jy lus is om meer anal te wees kan jy ook vir Liv52 gaan. Dis uitstekend indien nie die beste, maar baie duur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum