Hoosain wrote:
stefstian wrote:
OPTRON wrote:
stefstian wrote: 1 Laaste vraag:
Wat dink julle van die 28dae diet?
Wat is 'n 28 dae diet? Jou diet moet 365 dae 'n jaar reg wees as jy resultate soek!!
Hoekom ek uitgevra het oor die einste diet, my suster wil op hom gaan, aangesien sy my gym partner is.
Wel ek moet net n spotter kry in die gym vir die free weights, sy is bietjie lig in die broek...
laatdievetval.wordpress.com/category/28-dae-eetplan/
Daar was iemand in Bloem wat n jaar terug dieselfde dieet aan my gewys het.
In my opinie is dit n klomp k@k. Jy sal gewig verloor maar dit sal nie gesond wees nie.
Die dame wat dit gebruik het het omtrent 8kg verloor... maar n paar weke later weer opgetel.
Ag nee wat dan sal ek nie my sus aanbeveel om op hom te gaan nie. Sal eerder haar help met fatsecret app en sy moet maar haar kossies weeg en capture soos ek doen...
Kan nie wag vir vanaand se gym sessie nie, voel soos n skool seun wat vir die 1ste keer gaan vry... LOL
Skouers begin mooi te sny, pens is bq kleiner, sal vanaand mates vat van arms pens en mens....
Wil die naweek vir my darem n ordentlike Fatburner kry, soos daai Supernova. Ek het iewes n botteltjie Oxy Elite, maar het nie goeie reviews gekry van dit nie.
Iemand wat iets kan voorstel?