prop , equipoise and masteron

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
02 Jun 2017 11:03 #210136 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
cool ,

dankie manne wardeur al die inligting en sal dit deffo gebruik.

Furk jy hoef nie te warry nie , jy kan my maar se wat om te doen :cheer:

sal julle update gee oor my progress.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
09 Jun 2017 08:07 #210349 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
dagse manne,

net so vinnig update.
ek is nou op my cycle vir so 2 weke , ek spuit maandag en vrydag.
ek voel nog nie regtig 'n groot verskil nie , behalwe my skouer wat ek in gespuit het is nogals seer.

dink ek sal bly op die bout maar.

het sover omtrent 2 kg op getel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • PraetorXII
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
09 Jun 2017 18:15 #210359 by PraetorXII
Replied by PraetorXII on topic prop , equipoise and masteron
Gebruik jy iets as n kickstart saam die enathate? Of het jy begin met die Prop T en Mast?

If you keep doing what you've been doing
You gonna keep getting what you've been getting...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
12 Jun 2017 14:49 #210428 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
Hi Praetor XII,

ek het niks saam gebruik nie. dis net die EQ E , en test E , en masteron Prop

ek dink om met nolvadex te gebruik hier by 10 weke omdat ek redelik lank gaan wees op die cycle so 14 weke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • PraetorXII
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
12 Jun 2017 17:16 #210433 by PraetorXII
Replied by PraetorXII on topic prop , equipoise and masteron
Jy gan bietjie langer moet wag as 2weke voor jy enige iets gan voel.

If you keep doing what you've been doing
You gonna keep getting what you've been getting...
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
13 Jun 2017 09:43 #210451 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
ok dankie, op hoeveel weke so min of meer sal ek die verskil voel en sien.
so by 6 weke ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
13 Jun 2017 11:06 - 13 Jun 2017 11:06 #210453 by Oupa
Replied by Oupa on topic prop , equipoise and masteron
Verskil sien en voel as jy reg eet en oefen, week 4 en hier by week 8 is jy volspoed.
Last edit: 13 Jun 2017 11:06 by Oupa.
The following user(s) said Thank You: Rooi Bul 86

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
14 Jun 2017 10:35 #210477 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
ja ek het op gehou vir nou met my keto diet.
Ek bly op 'n calorie deficit van 2200 calories 'n dag , met 50/30/20 (PR,Carbs,Vet)
en ek my oefen gemaak met een spier ( 4 oefeninge ) n sessie 12 reps , 3 sets en dan een week doen ek drop set op een .
En dan die ander Week doen ek Giant sets op laaste een.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
19 Jul 2017 11:35 #211117 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
Hello Manne,

Die is maar net om 'n update te gee.
Ek is nog op die cycle en dinge het goed gegaan.
Het wel my skouer bietjie seer gemaak en kon vir so week nie gewigte op tel nie.
sukkel om myself te druk veral met bench press , dis waar ek die meeste voel op die skouer.
ek het wel gewig op getel omtrent so 4 kg , en eet meer carbs terwyl ek op die cycle is.

Dink ek wil meer giant set in bring met my training om daai complete muscle failure te kry.

Wil net hoor as ek bench ek druk myself dat ek regtig niks kan stoot meer nie , maar voel nie baie op die bors nie.
is dit reg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Furk
  • Expert
  • Expert
More
19 Jul 2017 18:12 #211119 by Furk
Replied by Furk on topic prop , equipoise and masteron
Hey Zaber,

Die rede vir die besering kan wissel. Ek het nie genoeg inligting om met absoluut vertroue een oorsaak te gee nie. Die bes wat ek kan doen is vrae vra en dat jy kyk as iets moontlik 'n rede is.
1. Het jy 'n geskiedenis van skouerpyn/ sports beserings?
2. Warm jy goed op voor elke sessie? Baie belangrik om jou rotar cuff warm en gereed te kry vir stoot-oefeninge.
3. Jou skouer speel 'n groot rol in bench
/ dumbell press. Dit is nie ongewoon dat 'n benchpress issue later verander in 'n skouer probleem nie.

Check:
jou grip breedte (afstand tussen hande),
waar die bar drop op jou bors (dink aan die hoek wat jou elmboog maak met jou lyf,
jou rug mooi opi bench met skapulas agter getrek.

My gedagtes oor jou bench issue:
as ek ordentlike full range of motion gaan voel ek altyd 'n stretch opi buite van my bors. Is jou hande wyd genoeg om daai effek te voel op die piek van die "eccentric" beweging? Punt wat ek maak is, dalk gebruik jy onbewustelik jou triceps en delts? Ek weet nie hoekom anders jy kan ervaar wat jy doen nie.


Ek's seker van die forum lede met meer jare se oefening ondervinding sal vinnig insette gee.

Vrede, hoop jy kom reg, en geluk met jou gains so vêr.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Officially sponsored by Protein™ and Caffeine™.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Rooi Bul 86
  • Expert
  • Expert
More
20 Jul 2017 06:50 #211122 by Rooi Bul 86
Replied by Rooi Bul 86 on topic prop , equipoise and masteron
Ek stem saam met Furk ek het ook al gevind dat meeste ouens se grip nie wys genoeg is nie en ander se grip is weer te extreme wyd.

It is on you. It always has been...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • zaber69
  • Topic Author
  • Senior Member
  • Senior Member
More
20 Jul 2017 11:47 #211129 by zaber69
Replied by zaber69 on topic prop , equipoise and masteron
Furk en Rooi bul,

Baie dankie vir die terug voer.
Ja man die skouer was n rugby besering gewees, dit het alles goed verloop en gedink die skouer is nou gesort.

Het 'n paar oefeninge om die skouer op te warm , maar kan gerus nog advise kry waste oefening goed is vir die rotary cuff.

As ek die bar vat kry ek nie dit heeltemal teen my bors nie ,maar dink dis redelik 'n 90 grade hoek.
maar ek sal bietjie tyd vat en dit uitkyk en prober presies sien of ek wel iets verkeerd doen.
As jy se die afstand tussen die hande , hoe kan ek seker maak die afstand is reg.
Ek weet ek gaan nie baie wyd nie oor die skouer op die oomblik.

Dankie manne dat ek altyd hier kan leer en raad vra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum