heat fat burner (eca)

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
18 Sep 2013 13:36 #151404 by Twinkell
heat fat burner (eca) was created by Twinkell
:blush:

middag middag.....

ek is nuut met die supplements ding en oefening, kan ek vra dat iemand vir my kan se wat om van die "heat fat burner" te verwag? ek doen my oefening by die huis en gym maar nie hectic gym oefening nie.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • admin
  • Administrator
  • Administrator
More
18 Sep 2013 14:50 #151440 by admin
Replied by admin on topic heat fat burner (eca)
HEAT is beslis nie meer so populêr as wat dit in die verlede was nie. Hier is baie lede wat taamlik ontevrede daarmee is en ander wat weer vas daarin glo, maar dis beter dat ander eerder self hulle opinie deel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Oupa
  • Moderator
  • Moderator
More
18 Sep 2013 14:58 #151446 by Oupa
Replied by Oupa on topic heat fat burner (eca)
Middag en welkom by die forums.

Daar baie dinge wat in ag geneem moet word voordat jy n ECA fat burner gebruik. Wat is jou doelwitte en hoe is jou gesondheid tans ? Dit sal help as jy vir ons bietjie meer inligting gee.

Niemand ken jou nie, so jy kan maar vir ons vertel wat is jou

ouderdom
gewig
lengte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • mike123
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
18 Sep 2013 15:04 - 18 Sep 2013 15:08 #151455 by mike123
Replied by mike123 on topic heat fat burner (eca)
Middag my Butterfly ....what oupa vra en gaan lees die topic op 3F ..persoonlic dink ek dit is n beter produk as Heat..

en moenie die prentjies vergeet nie... :P

Lees hier
Last edit: 18 Sep 2013 15:08 by Oupa. Reason: link to FFF

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • FIllet
  • Expert
  • Expert
More
18 Sep 2013 19:56 #151526 by FIllet
Replied by FIllet on topic heat fat burner (eca)

mike123 wrote: Middag my Butterfly ....what oupa vra en gaan lees die topic op 3F ..persoonlic dink ek dit is n beter produk as Heat..

en moenie die prentjies vergeet nie... :P

Lees hier


Haha Mike you killing me dude, you should be flagged as a predator of the sexual sort.
Randy bastard! :)
The following user(s) said Thank You: mike123

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Fakey_AK
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
18 Sep 2013 20:57 #151529 by Fakey_AK
Replied by Fakey_AK on topic heat fat burner (eca)
Personally I would pass on the heat. The last few times i got a few bottles they were disappointing. From personal exp there aren't any real eca stacks left in SA. And when there are they don't last long, sadly.

"The hardest lift of all, is your ass of the couch!"

"He who makes a beast of himself gets rid of the pain of being a man." - Samuel Johnson

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Theodoric
  • Elite Member
  • Elite Member
More
18 Sep 2013 21:06 #151530 by Theodoric
Replied by Theodoric on topic heat fat burner (eca)

hetsie wrote: :blush:

middag middag.....

ek is nuut met die supplements ding en oefening, kan ek vra dat iemand vir my kan se wat om van die "heat fat burner" te verwag? ek doen my oefening by die huis en gym maar nie hectic gym oefening nie.


Soos Oupa gevra het, jou lengte, gewig, ouderdom, liggaamsvet %.

Sal ook help as ons weet hoe jou oefenprogram lyk sowel as jou daaglikse eetpatroon, al hierdie dinge is baie belangrik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
19 Sep 2013 06:55 #151547 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic heat fat burner (eca)
mike123 dankie vir die inligting ek sal gaan deur lees.



soos ek genoem het, ek is nuut in die ding en weet nie wat om te verwag ens ens ens nie, het nog nooit regtig geoefen nie so ek probeer my bes.

ek het die (original eca) en het al redelik al baie gaan lees oor dit. die persoon waar ek dit van gekry het, het my supply met relislim en het dit vir so 6 maande gebruik, baie gewig verloor maar nou sit ek met 'n boepie nie groot nie, maar hys daar en my bo bene soek ek my spiere weer terug lol, maar overall wil ek nie te veel spiere he nie wil net weer getone wees.

ek eet oats in die oggend, toast in die middae en ons eet baie hoender en slaai in die aande.(weet nie veel van watter kosse werk saam en werk nie saam nie)dis seker hkm ek hier is.

nou ja ek is nou nie 'n PRO nie hehe , ek het maar net raad nodig waar om te begin.

ek is 1.7 m lank ek weeg 56 en eks 32 jaar jonk :lol:

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • mike123
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
19 Sep 2013 08:35 #151560 by mike123
Replied by mike123 on topic heat fat burner (eca)
Ja jys baie jonk ...jy kan ook die diet stickies lees op die site ...miskien n Keto diet probeer vir die eerste 6 weeke dis basis protein en vet groen veg en slaai geen carbs soos patat rice pasta na 6 weeke bring jy carbs stadig terug....By somer is jy reg vir die bikini...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
19 Sep 2013 08:39 #151564 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic heat fat burner (eca)
Dankie Mike ek sal gaan lees daaroor. ek is maar bietjie agter met die tipe goed ;)

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
19 Sep 2013 08:42 #151565 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic heat fat burner (eca)
hahaha lekker gelag.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • crawler
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
19 Sep 2013 09:50 #151577 by crawler
Replied by crawler on topic heat fat burner (eca)
Hoeveel is baie gewig, wat jy verloor het?

Diet diet diet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
19 Sep 2013 09:53 #151578 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic heat fat burner (eca)
EK HET SO 16KILOS VERLOOR IN 'N JAAR SE TYD OMTRENT. EN EK WEEG NOU 57 DALK NOG MINDER WANT EK HET 'N MAAND TERUG LAASTE MY GEWEEG.

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Twinkell
  • Topic Author
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
20 Sep 2013 12:23 #151739 by Twinkell
Replied by Twinkell on topic heat fat burner (eca)
hi,

die rooi bottel met die grys cap is die "original" ?

“Be yourself everyone else is already taken.”

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • mike123
  • Platinum Member
  • Platinum Member
More
20 Sep 2013 12:42 #151740 by mike123
Replied by mike123 on topic heat fat burner (eca)
Heat of 3F ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum